Die mees algemene oorsaak van hakskeenpyn is die ligament (fascia) wat onder jou voet loop van die hakskeenbeen tot by die tone. Indien die spanning op die band te veel is voel jy pyn.
Dit kan ouderdomsverwant wees of weens jou werk. Nog ’n oorsaak is indien jy te vêr gehardloop of geloop het.
Opsies vir behandeling sluit in: rus, fisioterapie, verbande, binnesole, strek van die spier, of ’n kortisoon inspuiting. In ekstreme gevalle kan ’n operasie nodig wees.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 147 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
5.8.19
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment