Navorsing uit Australië, gepubliseer in die Journal of the American Heart Association, het bevind dat daar minder verdikking van die nekslagare is van ouer vrouens wat gereeld groente eet.
Dit is veral broccoli, blomkool, kool en Brusselse spruite wat voordelig is.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
25.2.19
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment