Hodgkin se siekte is ’n tipe kanker. Dit begin in limfositiese selle in die immuunstelsel en beïnvloed die limfkliere en limfweefsel.
Simptome:
• Vergrote limfklier in die nek, oksels of lies.
• Gewigsverlies
• Koors
• Sweet
• Swakheid
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
3.12.18
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


Soek asb raad want dit het begin swel na bestraling en is bang sy kani sluk waneer sy eet
ReplyDelete