Voetfrakture is gewoonlik die gevolg van ’n eksterne oorsaak; byvoorbeeld as ’n swaar voorwerp op jou voet val. Dit kan egter ook deur ’n val, sprong of verdraaiing veroorsaak word.
Simptome en tekens
• Pyn in die voet wat deur beweging vererger word.
• Teerheid by die plek van die fraktuur.
• Die plek kan geswel en gekneus wees.
• Die voet kan misvorm wees.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment