Meer as een derde van mense wat ly aan rumatoïede artritis ondervind seksuele probleme. Die probleme sluit in ’n lae libido, pynlike seks, gebrek aan orgasmes, vroeë ejakulasie en ’n swak sekslewe.
Dit blyk uit die studie deur die Sentrum vir Rumatoïede Artritis in Colombië dat daar ’n verband is tussen die siekte en ’n swak sekslewe.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
27.12.16
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment