Mercia se beurt om die tandarts te besoek sodat dr Martinette Engelbrecht aanbevelings kan doen vir haar tande-oormaaksessie. Dr Engelbrecht deel suksesstories van vorige pasiente en gee vir Mercia ‘n realistiese en duidelike idee oor wat sy kan verwag.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 146 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment