Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
9.6.15
Testikulêre kanker en liggaamsbou-aanvullings
Mans wat aanvullings gebruik vir liggaamsbou moet versigtig wees. Die British Journal of Cancer het onlangs ’n studie publiseer wat daarop wys dat liggaamsbouers wat aanvullings gebruik ’n groter kans het om testikulêre kanker te ontwikkel. Navorsers van Yale en Harvard was betrokke by die studie.
Etikette:
Kanker
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment