Spykers, naalde, tuinvurke, relings, selfs tande, kan wonde veroorsaak wat ’n ernstige inwendige besering tot gevolg kan hê.
Indien die wond diep is, is die infeksierisiko hoog, omdat kieme en vullis dieper ingevoer kan word.
(foto James Heilman)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
No comments :
Post a Comment