Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids


8.4.15

Wat is hik?

Hik is 'n herhalende raserige inname van lug. Dit word veroorsaak deur onwillekeurige sametrekkings van die mantelvlies.

'n Hikaanval duur gewoonlik nie langer as 'n paar minute nie en is gewoonlik nie veel meer as 'n irritasie nie.

1 comment :