Skuif jou hand versigting onder ’n persoon in wat op sy/haar rug lê. Moet nie enige klerasie probeer verwyder nie. Voel met jou hand langs die ruggraat op en af vir enige onreëlmatighede of swelling.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 146 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment