Antibiotika is ’n tipe medikasie wat verskeie tipes infeksies baie goed kan beheer.
Dié medikasie is ’n chemiese verbinding wat vervaardig word van fungi en bakterieë. Dit is beskikbaar as inspuitings, tablette of stroop.
Penisillien is ’n tipe antibiotika. Dit is ontwikkel uit ’n natuurlike produk genaamd skimmel.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 146 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment