Indien daar meer as een beseerde persoon is, moet jy vinnig jou prioriteite vasstel.
Maak die lugweg oop van enige persoon wat ophou asemhaal het en pas kunsmatige asemhaling toe indien nodig.
Plaas enige bewustelose persone in die herstelposisie.
Onthou! Die lawaaierigste beseerdes is selde die met die mees ernstige beserings.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
No comments :
Post a Comment