Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



8.7.21

Kruie vir kwale: Fungus

Naels is soms bruin en stukkend as gevolg van 'n fungus. Jy kan dit probeer behandel met tea tree olie. Smeer dit met watte aan die naels en los dit vir 10 minute. Borsel dit daarna liggies met 'n ou tandeborsel of sagte borsel. Dit behoort te werk as die infeksie onlangs begin het.

♦♦♦

Voeg tiemie-olie by jou badwater om te help om toonnael-fungus te bekamp.


Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

2 comments :

  1. soek asseblief raad vir voete wat vreeslik juk maak my maal dis onder die voet en tussen die tone help asseblief

    ReplyDelete
  2. soek raad vir voete wat juk onder die voet en tussen tone hep asseblief

    ReplyDelete