Angina is 'n borspyn wat veroorsaak word deur die hart wat te min bloed en suurstof ontvang. Die oorsaak is gewoonlik aterosklerose.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


Kry mens Angina as mens rustig lê of slaap OF as jy oefen en besig is?
ReplyDeleteJy kan dit enige tyd kry.
DeleteHet nou al verskillende raad gebriuk maar sit nou al vir n week met borspyn....wat Kan ek doen
ReplyDeleteDie beste raad nou is om by 'n dokter of kliniek uit te kom.
Delete