Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
10.6.13
Rus jou hande
Vul ´n bak met warm water en gooi 1 teelepel Epsom-sout by. Gooi ´n paar albasters in die bak. Hou jou hande onder die water terwyl jy liggies met die albasters speel.
Etikette:
Hande
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment