Loading

Onderwerpe

A/H1N1-virus Aambeie Aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring Aknee Akupressuur Allergieë Alzheimer’s Anemie Aneurisme Anorexia Nervosa Artritis Asma ATHV Atleetvoet Baarmoeder Baba Babalaas Beroerte Blaar Blaasinfeksie Blase Bleeksiekte Bloedarmoede Bloedsomloop Bloedvinte Boeke Boererate Borste Bosluiskoors Brandwonde Brein Breinontsteking Breinvliesontsteking Brongitis Buikloop Buikswelling Buisswangerskap Bulimia Nervosa Candida albicans Cholesterol Crohn-siekte Dehidrasie Depressie Diabetes Diarree Dieet Divertikulitis Doppe Duiselig Duitse masels Eelte Eierstokke Ekseem Ektopiese swangerskap Endometriose Ensefalitus Epilepsie Erektiele disfunksie Fallopiusbuis Fibromialgie Galblaas Galstene Gastritis Geboorte skenk Geboortebeperking Geelsug Gemoedstoestand Gesplete verhemelte Gewigsprobleme Gilles de la Tourette-sindroom Gordelroos Griep Grierson-Gopalan sindroom Groeipyne Haaslip Hande Hardlywigheid Hare Hartsiektes Hipertensie HIV Hoes Hoofpyn Hormone Hoë bloeddruk Impotensie Inkontinensie Insekbyt Insomnia Insulien Jappiegriep Jig Kalium Karbonkels Keel Kliere Knie Koliek Koors Koorsblaar Krampe Kroniese Moegheid Sindroom Kunsmatige inseminasie Kurettasie Lewer Lippe Longontsteking Luieruitslag Maagpyn Maagseer Malaria Mangels Mantelvliesbreuk Masels Medisyne Meningitis Menopouse Menstruasie Migraine Mioom Miskraam Moesies Mondhigiëne Ménière-siekte Naarheid Naels Nek Neus Niere Oefening Oggendnaarheid Omlope Ontwatering Onvrugbaar Oogprobleme Ore Osteoporose Outisme Ovaria Ovulasie Pampoentjies Parasiete Penis Peptiese ulkus Pernio Pitswere Plooie Pre-eklampsie Prikkelbare-dermsindroom Prostaat Prostatitis Psoriase Psoriatiese artritis Puisies Raoultella Ornitholytica Ringwurm Rook Rubella Rugpyn Rumatiek Rumatoiede artritis Rustelose bene Seekosallergie Seks Senuwees Servikskanker Sinusitis Skarlakenkoors Skildklier Skilfers Skisofrenie Skouerontwrigting Skraap Skurfsiekte Slaaploosheid Slaapversteurings slukderm Snork Snye en skrape Sooibrand Spastiese kolon Spatare Speekselkliere Spierpyn Spierverrekking Spondilitis sportbeserings Sproei spysvertering Sterilisasie Stres Stuipe Suikersiekte Suur Swaminfeksie Swangerskap Sweet Tande Tandvleisontsteking Tendonitis Tenniselmboog Testis Tieners Tinea Tinnitus Tong Tourette-versteuring Trigomoniase Troshoofpyn Tuberkulose Tumor Ulseratiewe kolitis Uretritis Urienweginfeksie Vaginale infeksies Varkgriep Vasektomie Vel Verbygaande iskemiese aanval Vergiftiging Verkalkte are Verkoue Verrekking Verslawing Verstuiting Verswik Vet VIA Vigs Vingers Vitamiene Voeding Voedselvergiftiging Voete Voetskimmel Voorbehoedmiddels Vratte Vriesbrand Vrugbaarheid Vrugwater Waterblaas Waterpokkies Werwelontsteking Wind Wingerdgriep Wintershande Wintersore Wintersvoete Woedeuitbarstings Wurms

13.8.12

Skraap / Kurettasie

'n Skraap (of kuretasie) is die chirurgiese skraping van die wand van 'n binneholte van die liggaam. DIt word veral gebruik vir die baarmoeder.

Lindie Smith skryf:
"Ek het 'n miskraam en toe skraap gehad. Ek wil graag weer swanger raak. Ek het nog glad nie gemenstrueer nie. Hoe vinnig kan ek swanger raak na die skraap en gaan ek eers ovuleer en dan mentrueer of anders om? Ek het krampe maar niks anders het nog gebeur nie. Kan ek dalk reeds weer swanger wees?"

Antwoord:
Jy kan onmiddelik weer swanger raak, maar jy moet liefs jou dokter vra oor wanneer hy/sy dink jy reg sal wees. Verkieslik moet jy twee tot drie maande wag. Maak ook seker jy het emosioneel herstel. Jy behoort weer te begin menstrueer na vier tot ses weke. Indien jy intussen enige pyn ervaar moet jy jou dokter gaan spreek.

No comments:

Post a Comment