Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



11.4.11

Seks

Hierdie afdeling is vir vrae oor mediese probleme wat met seksuele omgang gepaard gaan.

LET WEL: Dit is nie vir seksueel oordraagbare siektes nie.

10 comments :

  1. Marthie ek wil graag weet, wanneer ek seks het kry ek n brand gevoel en dit is seer!!! Ek kry ook nie n orgasme tydens seks nie!! Ek is bang om weer seks te he oor dit seer is vir my en dit brand. Help asb. Dankie

    ReplyDelete
  2. Anonymous4/7/11 10:49

    Yolandy,

    Is jy dalk baie droog wanneer julle seks het. Dit kan die oorsaak wees. Probeer 'n smeermiddel. Laat weet of dit die oorsaak was.

    ReplyDelete
  3. Anonymous1/9/11 14:25

    Anoniem
    My vrou 52 het n baie lae libido maar is nie onwillig om seks te he nie. sy wil nie met n dokter praat oor Hormoon behandeling nie.
    Is daar ander maniere om die seks lus op te tel.?

    ReplyDelete
  4. Anonymous14/9/11 10:55

    Dalk moet jy aan 'n nuwe benadering dink. Probeer die blog vir idees: http://seks101.blogspot.com/

    ReplyDelete
  5. Anonymous25/3/12 08:06

    Ek het ook n probleem met seks soms kan ek en soms haat ek dit dan mag my man nie aan my vat nie ek raak lelik...is dit sielkundig?

    ReplyDelete
  6. J*** anoniem13/4/12 08:20

    Ek weet hierdie mag dalk 'n bietjie snaaks klnk maar ek was so paar dae terug op vakansie en ek en my ou wou dit doen....dit was my eerste keer maar nie syne ni?? So kan ek my virgin verloor as die ou se penis net binne my ingekom het maar dit wasd ni heeltemal in nie??...watter raad is hiervoor??

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous13/4/12 16:42

      jys gedoen, virginskap bestaan nie meer by jou,aanvaar dit maar net

      Delete
  7. Ek is 33 jr oud en ondervind vaginale droogheid tydens seks met my man, wat kan die oorsaak wees en is ek nie te jonk om dit te beleef? Lees op websites dis gewoonlik agv menapause maar ek kan dit nie nou al he? Sal lubrication gel kan help?

    ReplyDelete
  8. Kan jy jou maaglikheud verloor as iemand jou vinger sex

    ReplyDelete
  9. Kan n vrou ha maaglikheid verloor deur vinger sex

    ReplyDelete