Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



14.3.11

Rustelose bene

Rustelose bene is wanneer dit voel jy kan jou bene nie stilhou nie en daar 'n prikkelende, brandende gevoel en pyn is in die beenspier.

Dit is veral snags erg.

40 comments :

  1. Goeie Middag

    Ek het roekelose bene - voel of ek wil mal word , veral in die aande hi van 8 uur af.

    Dis net my spiertjies wat ruk en vererger as ek gaan slaap, wil net aan slaap raak dan ruk die spiertjies.

    Het julle dalk vir my raad. Het raad gekry van Magnesium pille, wat bietjie gehelp het, maar slaap nou al weer nie vir 2 nagte.

    Baie dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Kry vir jou pexola 1mg net op voorskrif bekombaar ek kom 20 jaar met die probleem en het baie navorsing gedoen dit werk binne 20 min as dit begin drink die pil en jou slaap word nie gesteur nie kontak my gerus of WhatsApps my cel no met international code by +264814750500

      Delete
  2. Anonymous16/3/11 10:53

    Mens kry deesdae medikasie by die apteek hiervoor. Gaan praat met 'n apteker.

    ReplyDelete
  3. My pa sukkel met "restless legs" snags. Help asb!

    ReplyDelete
  4. Anonymous11/2/12 12:45

    Sowat 15% van ons almal sukkel met rustelose bene. Rustelose bene is wanneer dit voel jy kan jou bene nie stilhou nie en daar 'n prikkelende, brandende gevoel en pyn is in die beenspier. Dit is veral snags erg.
    Eksperimenteer met warm en koue kompresse. Probeer ook massering van die spiere en kuite. Ek stel voor julle probeer ook 'n ontspanningsmetode soos joga. Moet nie groot maaltye eet voor jy gaan slaap nie en VERMY kafeïen en ander stimulante. Sorg ook dat jy van jou stres ontslae raak.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek het ook rustelose bene alhoewel nie pyn Wat vir my gehelp het is stap, redelik ver en so vinnig jy kan. Ook help Miracle Magnesium Blue Spray ook vir my. Probeer maar.

      Delete
  5. Anonymous9/2/13 18:40

    my ouma het dit ook gekry en het yeastpille gedrink, dit help ook vir groeipyne vir kinders, sterkte

    ReplyDelete
  6. Anonymous22/3/13 22:40

    Ek het dit kan snags nie slaap nie dit maak mens mal het eenkeer gehoor ek moet met n aartappel in my bed slaap dit werk nogal seker net all in the mind sterkte

    ReplyDelete
  7. Ek het ook rustelose bene.Kan ook nie snags slaap nie, Was by my dokter en hy het vir my pexola voorgeskryf en dit help vir my. "Ek gaan nie snags slaap voor ek een van die pille gedrink het nie.

    ReplyDelete
  8. Anonymous21/1/14 19:22

    Pexola wat deur my dr voorgeskryf is is fantasties en werk die eerste aand al.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dit stem ek 100% maar word skaar of te duur, het jy dalk anner name ook??? groot asseblief

      Delete
  9. Anonymous18/8/14 10:34

    Hi nou wat doen mens waner dt so erg brand en pyn dat j ni eens kan loop,maar hoe meer j ook stap of strek raak dt erger

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous10/9/14 14:30

      As dit in so 'n erge graad is, moet jy eerder mediese hulp kry.

      Delete
    2. Anonymous2/10/14 05:05

      Ek ly ook erg aan RBS. 'n Tyd gelede het my dr my met bloedarmmoede gediagnoseer en my op Autrin (baie sterk yster) en magnesium gesit. Na ongeveer 2 tot 3 weke het ek agter gekom my RBS het verdwyn Sowat 'n maand gelede het ek weer vreeslik RBS gekry en onthou van die Autrin. Apteek het toe vir my Ferrimed saam met magnesium en Cal-C-Vite gegee. RBS het nou weer na 2 weke omtrent heeltemal verdwyn.

      Delete
  10. My man is al vir 10 jaar gediagnoseer dat hy Parkinsons het, maar in al di jare is hy nog net soos di 1ste dag niks erger ni, maar onlangs het hy verskriklike newe efekte begin kry van sy medikasie (CARBILEV 250mg) onderandere het sy lyf begin skeef tre na sy regterkant en bene ruk en is seer dat hy ni eers motor kan bestuur ni. dokter het hom nou op rustelose bene medikasie gesit OXPOLA 0.125 mg drie keer `n dag hy se dit voel bietjie beter maar ni heeltemal ni. nou wil ek weet hoe kan die dokters en spesialis vir 10 jaar so aan gaan en nou se dis rustelose bene?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Het hulle spesifiek genoem dat dit nie meer Parkinsons is nie, of is hierdie behandeling nie slegs gemik om rustelose bene nie?

      Delete
    2. Baie dankie ek het gedink dis net my verbeelding nou verstaan ek meer en kan van die inligting gebruik

      Delete
  11. Baie dankie vir al die inligting, dit was baie handig.
    weereens baie dankie.

    ReplyDelete
  12. Anonymous25/8/17 23:50

    Ek ly ooj aan rustelose bene.my drhet ook vir my pexola voor geskryf.somige dae help dit.maar da gaan aande om wat dit glad nie wil werk nie.ek weet nie meer wat on te doen .ek krt nie slaap,en is dan geierreterd ook,oor ek moeg is.

    ReplyDelete
  13. Anonymous8/9/17 12:01

    ek lei ook aan erge rustelose bene ek drink oxopola die sterk een en ek moet dit net snags gebruik en ten minste n uur voor ek gaan slaap drink dit werk 100% en deur die dag gebruik ek natura tissue salt no 8 en nou weet ek nie meer van rustelose bene nie

    ReplyDelete
  14. hoe weet ek my kind het ruslose bene of groei oyn sy 5 sy word net deur nag wakker skteeu dit gebeur baie tot 5 keer n maand sy huil en skreeu haar pa vryf dit dan loopsy ruk gaan so vir 10 tot 20 min dan dit verby

    ReplyDelete
    Replies
    1. Die beste is maar om haar na 'n dokter te neem vir 'n diagnose.

      Delete
    2. ek het rustelose bene en aartappels het my gehelp maar nou die laaste 3aande help aartappels ook nie

      Delete
  15. Kan druiwe rustelose bene vererger?

    ReplyDelete
  16. Goeie dag my ma lui aan rustelose voete sal die raad vir haar ook help want dis mos raad vir rustelose bene

    ReplyDelete
  17. Ek het ook rustelosebene dit tas my hele liggaam aan veral in die aand ek kan ook nie gou aan die slaap raak nie wat kan ek gebruik help asseblief

    ReplyDelete
  18. Kry vir julle pexola 1mg

    ReplyDelete
  19. Anonymous3/1/21 19:58

    Ek het ook rustelise bene al vir jare. Maar die laaste tyd pyn my bene verskriklik. En mastering laat my krul van pyn. Die spiere is erg seer. En my bene raak erg swak. Kan nie meer hurk nie dan is my kniee erg seer. Moet hande 4 voet opstaan. En ek is nou eers 62

    ReplyDelete
  20. Ek het ook rustelise bene al vir jare. Maar die laaste tyd pyn my bene verskriklik. En mastering laat my krul van pyn. Die spiere is erg seer. En my bene raak erg swak. Kan nie meer hurk nie dan is my kniee erg seer. Moet hande 4 voet opstaan. En ek is nou eers 62

    ReplyDelete
  21. Oxpola is die generiese pil en is heelwat goedkoper. Die pil help maar dit hou my wakker. Wat kan ek saam met dit gebruik om my te laat slaap?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Oxpola oor die toonbank te koop

      Delete
  22. My bene begin ook hier van 8 uur in die aand trek van die krampe. Ek het eers Oxpola 0.125 gebruik net een in die aand so 5 uur, maar dit het vererger. Ek drink nou 2 Oxpola van 0.125. Party aande moet ek drie drink. Dit is 'n verskriklike marteling!

    ReplyDelete
  23. Probeer tonic water drink

    ReplyDelete
  24. Tonic water met *quinine*in...drink glas vol rukkie voor slaaptyd.

    ReplyDelete
  25. Anonymous5/12/22 20:25

    Naand. Ek sukkel ook met Rbs. My apteker het gede ek moet my bene warm hou veral in die winter. Naar sukkel nou, Des 2022. Ek maak toe 1 aand n wsrmssk, draai fit in n handdoek tor, en daar slaap ek die nag deyr. Dit le ver v my bene af, maar maak bed warm. My man dink ek is nie 'all there's nie. Se asb wat u vd situasie dink. Bair danir

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous6/12/22 12:45

      Dit kan beslis help om jou bene warm te hou. Jy kan ook Oxpola probeer as jy medikasie soek.

      Delete
  26. Anonymous17/2/23 21:16

    Kan rustelose bene in dag ook voorkom as jy le want as Ek deur dag le Dan voel my bene snaaks maar as Ek sit of loop is dit stil

    ReplyDelete