Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



21.3.11

Groeipyne

Groeipyne is in der waarheid spierpyne. Dit kom veral by aktiewe kinders voor. Dae wat hulle baie aktief is is dit veral geneig om erg te wees.

5 comments :

  1. Juanti Bornman22/3/11 09:46

    Goeiedag
    ek wil graag weet of groeipyne al by 'n seun van 3 jaar di oorsaak van pyne in sy bene kan wees?

    Regards

    ReplyDelete
  2. Anonymous22/3/11 10:02

    'n Seuntjie van 3 jaar wat gereeld pyne in sy bene kry moet deur 'n dokter ondersoek word.

    ReplyDelete
  3. Madeleine23/5/11 14:17

    Ek het gisteraand deur hel gegaan toe my kind huil en kla van pyne in sy bene. Hy is maar 3 jaar en 3 maande. Ek het dadelik vanoggend met dokter gepraat en bevestig dat dit wel groeipyne is. Moet darem ook sê dit was die eerste keer dat hy dit kry maar dit was erg

    ReplyDelete
  4. Anonymous24/5/11 13:04

    My seuntjie nou al 5 kla al die afgelope 8mnde van erge pyne in sy regterbeen bo sy knieg, ons het 6mnde gelede x-trale laat neem want hy't regtig erg gehuil en ek kon sien dit is seer. Ons huis dr. het niks ernstigs gesien en het gesê dit is maar groeipyne. Gisteraand het hy histeries langs my bed gehuil en by ons kom inkruip met die selfde beentjie, ons was vanoggend by 'n ander dr. (kinderarts) en het bloedtoetse gedoen net om seker te maak. Hy't ook gesê dit klink vir hom soos groei pyne want dis net in die aande. Ons sal oor 3dae die toetse kry. Dis so moeilik en ek voel soos 'n dom ma, want as jou kind so hartseer huil van pyn is dit mos nie net niks nie! Maar wat...

    ReplyDelete
  5. Ek is nou 14 en ek het baie seer net bo my knieg en enkel dt gebeur al vir 2 weke dit is konstant seer,dit is paar tye net seerder as ander wat kan dit wees

    ReplyDelete