Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



9.7.15

Tong

Die doel van die tong is om te help met spraak, om te proe en dit speel 'n belangrike rol in die spysverteringstelsel van die mens.

Dit is dus belangrik om jou tong in 'n goeie toestand te hou.

Boereraat:

As daar ’n aanpaksel op jou baba se tong is, kan jy dit afvee met ’n lanferlappie wat in flou tee gedoop is. Doen dit 3 maal per dag. Wat is ’n lanferlappie? Lanfer is ’n dun swart materiaal met ’n kreukeloppervlak. Dit was vroeër jare veral gewild as ’n rouband om ’n mou of hoed.

foto: Martin Kronawitter

7 comments :

  1. Ek soek graag 'n website waar ek kan uitvind i.v.m. tong probleme

    ReplyDelete
  2. Anonymous10/1/11 15:18

    http://www.embarrassingproblems.co.uk/tongue.htm

    ReplyDelete
  3. Rindie Swanepoel10/1/11 15:20

    Goeie dag,
    My tong voel al vir die afgelope twee weke asof dit “verlam” is. Ek sukkel baie om die “r” klank uit te spreek. Regtig bekommerd daaroor. Enige raad of voorstelle? Het nog nie dokter, besoek nie, want ek weet nie of die “GP” van veel hulp sal wees nie.
    Laat weet gerus en baie dankie!

    ReplyDelete
  4. Anonymous10/1/11 15:25

    Rindie,
    Daar kan verskeie oorsake vir jou probleem wees. Normaalweg klaar tongprobleme na 'n paar dae op. Indien dit nie gebeur nie MOET jy 'n dokter gaan sien.

    ReplyDelete
  5. Anonymous10/4/12 14:04

    Goeie dag,

    Ek het ‘n navraag oor groeisels onder die tong.

    My man het gister oggend met skok ontdek dat hy ‘n ding wat lyk soos amper ‘n wit moesie onder sy tong aan die regterkant van die tong het. Vanoggend is hy dokter toe en is deur beide ingelig dat hulle weet nie wat dit is nie. Die tweede een wat hom gediagnoseer het, het aanbeveel dat hy dit net los en oor ‘n periode dop hou, indien dit nie vanself weer weggaan moet hy in gaan sodat hulle dit kan verwyder. Hoe kan hulle iets verwyder wat hulle nie kan diagnoseer nie?

    Ons het op alle moontlike websites gaan probeer om te kyk of ons kan uitvind wat dit is maar ongelukkig sonder sukses.

    Kan u dalk lig op die onderwerp plaas?

    Dis is ‘n wit knoppie wat amper lyk soos ‘n moesie. Dit is nie seer nie en het volgens hom oornag uit gekom. Dit lyk nie soos ‘n koorsblaar nie.

    Groetnis,

    ReplyDelete
  6. Ek het n effens gevoelige, maar meer ongemaklike swelling aan die linkerkant onder my tong begin voel. Dis nie seer nie maar ek is bewus daarvan. Dis ook nie sigbaar nie. Wat kan dit wees en hoe kry ek dit weg?

    ReplyDelete
  7. Aanpakel op tong. Baie seer en gevoellig

    ReplyDelete