Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



1.7.21

Maagpyn

Boereraat:

Drink bietjie sodawater vir maagpyn.

♦♦♦

Te veel geëet
Drink bietjie koeksoda in kookwater.


Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

16 comments :

  1. Anita Kleynhans8/9/10 21:11

    Ek het gedurig pyn binne in my hakke, soms so dat dit seer is as ek loop. Dk is geneig tot bloedklonte in die bene dus kan ek nie enige medikasie gebruik nie. Waarom is my hakke konstant seer, dit is nie gebars nie, ek kyk mooi na my voete

    ReplyDelete
  2. Ek het presies dieselfde probleem - snaakste van alles, as ek in die oggend opstaan kan ek omtrent nie loop nie so seer is my hak (net die regter een)!

    ReplyDelete
  3. Anonymous2/2/11 14:14

    Ek het dieselfde probleem. ek is 47jaar maar as ek opstaan lyk ek 100 - krom gtrek van pyn in my hakke. as ek entjie geloop het raak dit beter maar dit kos moed om op te staan want jy weet watse pyn wag. Het iemand raad asb

    ReplyDelete
  4. Anonymous8/2/11 10:55

    Oefening kan help. Probeer om ’n entjie te stap / draf na werk. Na die stap moet jy jou bene bietjie strek.

    ReplyDelete
  5. Hi

    Ek het ‘n vreeslike problem en nie eens dokter toe gaan kan help nie. Daar word medisyne voorgeskryf maar dit maak dit net erger.

    Ek weet nie of ek moet se dis my nek of die bene binne in my nek nie maar dit maak my mal. Vir twee dae nou is dit vreeslik erg. Dis asof dit steek krampe is wat ek kry in die nek. Dit laat my uit die bed uit vlieg. Dan moet ek onmiddelik iets eet of melk drink voor dit bietjie bedaar. Ek weet nie hoe om te verduidelik nie. Dit lyk my dit werk saam met my maag. As ek honger word voel ek dit nie in my maag nie maar in my nek. Dit was laaste so, so 20 jaar terug en daai tyd het ek baie grandpa’s gedrink want ek het baie trok gery. Ek het heeltemaal gestop om enige pille te drink vir jare al. Die dokter kan my ontrent niks voorskryf nie dan raak my nek net erger. Hulle het x-rays geneem. Dit wys of daar bietjie spasma is. Die pille wat hulle my gegee het maak dit net erger. Ek verstaan nie hoekom die problem saam met my maag loop nie. Ek kan nie so aanhou eet nie want dit maak laat ek gewig optel. Dit raak so erg dat ek my arms moet rondswaai. Eergisteraand was dit so erg aan die regter kant van my nek dit het gevoel of daar ‘n stok in is so styf was dit. Dit het die hele aand so aangehou.

    Ek soek raad assb. Medisyne gaan dit nie reg maak nie, dit maak dit erger en dis besig om my mal te maak.

    Dankie

    ReplyDelete
  6. Anonymous9/2/11 10:57

    Die spasma klink na 'n sinvolle oorsaak, maar daar kan ander oorsake wees. Miskien moet jy nog 'n paar opinies gaan kry by ander dokters.

    ReplyDelete
  7. Hi Daar

    My ma is in haar 70’s en sukkel oor die algemeen met haar gesondheid. Vir die afgelope 2maande kan sy nie die kos binnehou
    Wat sy eet nie. Terwyl sy nog besig is om te eet, moet sy badkamer toe jaag, want dan begin haar maag werk en gevolglik
    Kom alles uit. Ek het net gewonder of daar miskien ‘n verduideliking vir dit kan wees. Die Dr’s gee net pille en pille en niks werk
    Nie. Sy het nie ‘n mediese fonds nie.
    Sal dit baie waardeer as iemand haar kan help.

    ReplyDelete
  8. Anonymous23/2/11 10:53

    Klink ernstig. Sorg dat jou ma baie vloeistowwe kry. Julle sal dalk nog 'n dokter moet gaan sien.

    ReplyDelete
  9. Anonymous17/8/12 11:33

    Hello

    My stoelgang is nou vir 6 dae groen, ek drink so nou en dan apples asy maar nie baie nie en eet groen apples is dit die rede of
    is daar groot fout?


    As julle my dalk kan raad gee a.s.b.

    Dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous17/8/12 11:34

      Dis heel waarskynlik die oorsaak. Stop daarmee en kyk of jy weer die "normale" kleur kry.

      Delete
  10. Hi my vrou ek het steekpyne aan die linkerkant van haar maag?wat kan die oorsaak wees daarvan?dis vir die aFgelope 3dae so

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous3/9/12 08:27

      Dit kan een van baie dinge wees. Sy moet 'n dokter sien.

      Delete
  11. Ek het baie suur in my liggaam en drink pille daarvoor. My stoelgang tans is donkergroen maar het nie maagwerkings nie. Wil net weet wat dit moontlik kan wees?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Groen stoelgang dui gewoonlik op maagprobleme. Miskien 'n infeksie aangesien jou maag nie werk nie. Dit sal normaalweg vanself opklaar. Indien dit meer as 14 dae neem moet jy die dokter gaan spreek.

      Delete
  12. Anonymous16/9/18 21:09

    Hi hulle ek het al vir n geruime tyd al n pyn in my maag en ek is dringend opsoek na raad ek het al als probeer maar niks wil werk nie. Help asb ek kannie die pyn meer wat nie en dit raak net erger

    ReplyDelete