Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



2.4.10

Wat is migraine?

Migraine kom voor wanneer die are in die brein oormatig vergroot. Dit kan enige iets van 2 tot 72 ure voortduur

Die pyn is intens en kom gewoonlik hoofsaaklik by die slaap of agter die oor voor. Pyn mag ook aan die agterkant van die kop begin en versprei na die hele een kant van die kop.

Gewoonlik kom ook naarheid, braking, dowwe visie en ´n tinteling of ´n dooie gevoel in die ledemate voor.

Migraine word soms voorafgegaan deur sigversteurings soos flitse, sterre of flikkerings.

Migraine kan veroorsaak word deur sekere kosse, allergieë, hardlywigheid, stres, te veel of te min slaap, hormoonveranderinge, flikkerende ligte en selfs tandprobleme.

Vitamien B3 bevorder bloedvloei na die brein. Aandblomolie is anti-infammatories en help dus.

Soek mediese hulp indien dit gereeld voorkom.

2 comments :

  1. Anonymous18/6/10 13:24

    Migraine word deur sekere kosse ens veroorsaak wil weet watter soos kosse praat n mens van

    ReplyDelete
  2. Ek het gewonder of kinders jonger as 2 al ooit gediagnoseer is met migraine. My dogter word oor 'n maand 3 en ek dink sy sukkel hiermee? Wat se julle kenners?

    ReplyDelete