Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



18.2.10

Galblaas

Die galblaas is 'n blaas aan die lewer waarin gal, wat nie dadelik benodig word vir spysvertering nie, opgeberg word.

14 comments :

  1. Goeie dag

    Ek het op 23 Maart 2010 met galstene gesit, die Dr het toe die glablaas verwyder. Kan jy my asseblief meer inligting gee. Wat is die nadele van so 'n operasie of wat kan ek doen om beter te lewe.
    Op die oomblik is ek vreeslik moeg, gedaan.

    Ek hoop u kan my op die vrae antwoord.
    Gegroet

    ReplyDelete
  2. Anonymous14/4/11 10:19

    Ek het julle artikels gelees oor Galblaas probleme nadat ek die afgelope naweek verskriklik pyn gehad het in my linkerkantste buik tot onder my arm en om tot agter in my rug in. My ma het genoem sy reken dit kan dalk my galblaas wees en dat dit iets is wat in ons familie saamkom met jare.

    Ek sukkel die afgelope 8 jaar met vreeslike hoofpyne en migraines, en het al elke moontlike ondersoek gehad – onder andere het ek die kortisoon inspuitings en risotomies gehad, ‘n gesig rekonstruksie want my dokter het gereken dit kan moontlik wees agv te min suurstof na my brein, en ‘n histerektomie want die ginekoloog het vermoed dit is dalk hormoon verband. Ek is raadop – niks help nie – ek staan soggens op met hoofpyn en dit skakel om na migraine deur die dag. Die afgelope paar weke sukkel ek geweldig met ‘n onaktiewe maag en moet gereeld Duphalac neem om my te help, ek vermoed dis dalk my kolon, en die apteker het vir my Colofac aanbeveel. Desember het ek weereens begin met ‘n vreeslike maagseer en ek was na ‘n dokter wat vir my medikasie voorgeskryf het om die maagseer te genees.

    My situasie is dat ek nie ‘n mediese fonds het nie en ek glad nie kennis dra van die simptome en kure vir galblaas probleme nie – ek het van verskeie web sites verneem dat daar verskeie boererate is wat gevolg kan word. Kan dit wees dat ‘n mens se glablaas jou so ongelooflik siek kan laat voel en al die hoofpyne en maagprobleme veroorsaak? Ek leef ‘n baie gesonde leefstyl – is nie oorgewig nie en ons eet gesonde gebalanseerde voedsel en ek volg ‘n oefen program. Ek neem geen alcohol in nie (al die afgelope 16 jaar) en drink slegs water en soms ‘n koppie tee (2 keer per week maksimum). Wat kan dit wees date k so siek bly?

    ReplyDelete
  3. Hello Daar

    Ek wil graag weet, my vriendin het haar galblaas so min of meer 4 weke gelede laat verwyder, voor die operasie was sy vol lewe, aan die gang, gekuier aande om en al die huis werk self gedoen, nou na die operasie, is sy aanhoudend moeg, altyd naar, kop seer, lus vir niks en kla elke dag sy voel nie lekker nie alles is te veel vir haar en sy is lus vir niks nie, dis so asof alles net te veel moeite is. Sy het juis gister gegaan dat hulle haar ‘n vol ondersoek gee, maar dit wys haar bloedruk is reg, haar urine is skoon en daar is niks infeksie nie. Is dit normaal dat sy so voel na die operasie en hoe lank gaan dit nog vat voordat sy weer haar self sal wees? Sal u so gaaf wees om my te laat weet.

    Baie Dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous14/8/12 10:48

      So 'n operasie het soms slegte newe effekte. Dit kom nie altyd van self reg nie. Jou vriendin moet veral kyk na haar dieet. Sy moet gesond eet en slegte vette vermy.

      Delete
  4. hi ek het twaalf dae terug n galblaas operasie gehad waarna hulle die galblaas en stene verwyder het ek bly moeg, en ek eet skaars dan gaan my maag, kan dit wees van die operasie hoe lank vat dit voor dit reg is, baie dankie vir julle inligting is baie oulik tata

    ReplyDelete
  5. Ek het 4jaar gelede 'n galblaas operasie gehad. Het met die tyd agtergekom dat kos met room in, my naar en siek maak en ek het room heeltemal uit my dieet gesny. In hierdie jaar, middel Sept, het ek skielik die vreeslikste pyne gekry oor my maag en dan swel my maag vreeslik - dis so erg dat ek nie kan sit, staan, le of loop nie! ek het vreeslik winde na bo uit gebring en nadat ek daardie aand opgebring het, was ek beter. Seker n maand daarna het ek weer sulke pyne gekry - dis so erg. dit voel of m maag wil bars en ek kan niks klere teen my lyf hou nie. Ek het nie dr toe gegaan nie, want dit was Saterdag middag. Twee weke later was weer dieselfde gevoel em elke keer kom die koors saam en ek sweet vreeslik. ek is dadelik dr toe, en hy se dis spastiese dikderm. 'n week en n half later gebeur dit weer. Ek bel die dr en hy stuur my vir sonar en bloedtoetse. Sonar wys ek het galstene in galbuisies en dit veroorsaak pyn se die dr. hy se ook die feit dat ek so moeg is, is omdat my lewer nie normaal kan funksioneer agv galstene nie. hy skryf essentiale voor en ek drink dit. na 2 dae voel ek baie beter, minder moeg, maar nog maag seer. darem nie meer kwaai pyne nie. hy stuur my ook vir n scan n week later. die scan wys dat al die galstene uit is, en ek moet net vetterige kosse vermy. dit was 2weke terug. eergister het ek egter weer so aanval gekry, en dit voel asof en wil doodgaan soos my maag swel en pyn. elke keer begin die pyn op dieselfde plek : aanregterkant omtrent regoor my heupbeen; bietjie boontoe. ek is raad-op! wat kan dit wees? Die probleem is, ek sit nou in Zambia, seker 4000km van dr af!

    ReplyDelete
  6. EK HET N GALBLAAS OPERASIE IN MAART 2012 GEHAD. GRAAG WIL EK WEET OF EK AL MET MY VIBRO SHAPE BELT KAN OEFENINGE DOEN. OF WATTER OEFENINGE WORD AANBEVEEL
    BAIE DANKIE

    ReplyDelete
  7. Ek wonder of jy my kan help ons is raad op, my man se Galblaas is verwyder 1 Junie 2012 en seder dien is hy nie gesond nie. Voor die dokter sy galblaas verwyder het moes hy eers vir ‘n ERPC toetes gaan omdat sy lewer telling baie hoog was het die dokter besluit om hom eers na Pretoria oos Hospitaal te stuur vir die toets om seker te maak dat daar geen stene vas sit nie en daar was geen stene in die lewer teenwoordig nie maar hy
    het ook ‘n maagseer opgetel met die toets so is ons terug sodat sy Galblaas uitgehaal Kon word en dit is toe uitgehaal waarna sy lewer telling nog steeds hoog was, en sederdien n sederdien het hy geweldige gasse in sy maag kan nie eet nie pyn op die krop van sy maag sodat ons vir ‘n 2de ERPC toets gegaan het, 2 weke terug nog steeds met al die toetse en medisyne het hy nog steeds die gasse sodat hy weer opgeneem is in die Hospitaal. Hy het ook koue koos en dan warm koos begin kry toetse wys data die liggaam baie ontseek is en het ook medisyne vir dot gekry asb. kan ek raad kry ek weet nie meer wat om te doen nie my man is regtig siek. My man het in 2010 sy linker nier verloor van grad 4 kanker vir ons was dit nie te laat nie hy kon gehelp word die dokters kon alles uit kry en hy het Bestraling gekry toetes wat nou gedoen is wys dat daar geen kanker teenwoordig is nie ons is noun raadop help asb.

    ReplyDelete
  8. Goeie dag,

    Ek loop al vanaf laas jaar Oktober met 'n vreeslike steekpyn van voor regs oor my ribbes tot agter in my blad. Na 14 dr's en 7 sonars 2 kameras sluk en 8 keer se bloed trek kry hulle niks. Ek kan nie op my regter sy le nie ek het gewig verloor in twee weke somer 10kilogram. Ek gaan na staats hospitale toe omdat ek enkel ouer is en verdien 'n klein salaris en kan nie medies bekostig nie. Ek bly naar en ek het al begin diraree begin kry. Kan dit my galblaas wees?

    Ek waardeer dit opreg dat u my skrywe lees.

    Baie dankie,

    ReplyDelete
  9. Magdalene

    Hi kan iemand my help. ek weet nie maar vir die afgelope twee weke het ek 'n probleem. ek word wakker met gal wat by mond en neus uitloop..gisteraand het ek opgegooi maar die ongemak van die branderigheid en die feit laat dit voel of ek nie kan asem kry nie is erg.wat kan ek doen en watter kosse moet ek vermy?

    ReplyDelete
  10. Skokkend hoeveel probleme almal mee sit wat galblaas verband hou. My ma self kan skaars iets eet dan loop die maag daarna....

    Meer skokkend is die feit dat niemand blykbaar 'n antwoord het nie!

    ReplyDelete
  11. Hi... ek het 4dae trug my galblaas en steene uit gehaal... my maag werk nog glad NIE...
    Asb as iemand kan help

    ReplyDelete
  12. Is daar boererate wat mens kan gebruik om galstene op te los sonder operasie

    ReplyDelete
  13. My dogter ht 4 jaar mt galstene geloop wat erg was sy ht raad gekry van engelse sout sy ht eerste dag hele pakkie gedrink ht wonderlik gehelp daarna as sy begin pyn kry ht sy n eetlepel gedrink pyne ht al joe minder gekom sy ht 4 jaar dt gebruik en was haarself weer probeer gerus

    ReplyDelete