Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



25.8.09

Prostatitis

Verskeie probleme wat verband hou met die prostaatklier en inflammasie in die klier veroorsaak word prostatitis genoem.

Dit kom baie algemeen voor en gebeur hoofsaaklik wanneer bakterieë uit die ingewande in die klier beland.

Simptome: - Herhaalde en pynlike urinering
- Opgeswelde testes
- Pyn in die laerug / prostaat / penis / rektum
- 'n Waterige afskeiding deur penis
- Pynlike ejakulasie
- Bloed in semen
- Voortydige ejakulasie

'n Dokter kan die infeksie deur 'n ondersoek bevestig. Dit word gewoonlik met antibiotika behandel.

Drink baie water om te help om prostatitis te voorkom.

3 comments :

  1. Ek en my man probeer nou al langer as 2jaar vir 'n baba en nog geen sukses nie. Die dokter het gese hy het prostaat infeksie maar hy kan glad nie eers vir ons se wat die infeksie veroorsaak nie. My man was nou vir 5 maande op antibiotika maar het nou opgehou agv die simptome wat hy daarvan gekry het. Is daar enige boereraad om met hierdie probleem te help?

    ReplyDelete
  2. Anonymous24/1/10 15:41

    as ek ejakuleer is daar vreeslik baie bloed wat uitgeskei word kan iemand my se wat die probleem is en wat die oorsaak daarvan is?

    ReplyDelete
  3. Prostatitis is inflammation of the prostate gland. Prostatitis is classified into acute, chronic, asymptomatic inflammatory prostatitis, and chronic pelvic pain syndrome. In the United States, prostatitis is diagnosed in 8 percent of all urologist visits and 1 percent of all primary care physician visits. Find what is prostatitis treatment

    ReplyDelete