Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids

Showing posts with label Prostatitis. Show all posts
Showing posts with label Prostatitis. Show all posts

9.9.24

Prostatitis

Verskeie probleme wat verband hou met die prostaatklier en inflammasie in die klier word prostatitis genoem.

Dit kom baie algemeen voor en gebeur hoofsaaklik wanneer bakterieë uit die ingewande in die klier beland.

Simptome: - Herhaalde en pynlike urinering
- Opgeswelde testes
- Pyn in die laerug / prostaat / penis / rektum
- 'n Waterige afskeiding deur penis
- Pynlike ejakulasie
- Bloed in semen
- Voortydige ejakulasie

'n Dokter kan die infeksie deur 'n ondersoek bevestig. Dit word gewoonlik met antibiotika behandel.

Drink baie water om te help om prostatitis te voorkom.