Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



31.8.09

Gesplete verhemelte / Haaslip

'n Gesplete verhemelte is die verdeling van of opening in die verhemelte. Dit kan slegs 'n verdeling van die bo-lip wees, 'n haaslip, of dit kan strek vanaf die lip tot deur die verhemelte. Dit is 'n baie algemene geboortedefek.

Dit kan baie ontstellend vir ouers wees, maar die goeie nuus is dat dit maklik en sonder veel letsels herstel kan word.

7 comments :

  1. Anonymous12/5/10 19:52

    hi

    my dogtertjie van 3 is gebore met n gesplete verhemelte en ek is baie bekommerd oor haar spraak tenspyte van intensiewe spraakterapie.

    het enigeiemand raad???

    ReplyDelete
  2. Anonymous12/2/11 10:35

    hi
    my dogtertjie word 4 jaar oud mei 2011 en is met n gesplete verhemelte gebore. tenspyte van spraakterapie 2 keer per week vanaf 18 maande voel ek soms moedeloos.kan iemand vir my se wat
    is die prognose van haar spraak probleem??

    ReplyDelete
  3. Anonymous14/2/11 10:37

    Julle noem nie dat die verhemelte herstel is nie? Indien nie, moet julle dit oorweeg. Dit moet verkieslik tussen 6 - 12 maande gedoen word, anders kan hulle altyd bietjie sukkel met die spraak.

    ReplyDelete
  4. Anonymous24/6/13 13:02

    Wat veroorsaak 'n gesplete verhemelte en haas lip?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous24/6/13 13:04

      Wanneer baba's gevorm word het hulle almal hierdie opening in die verhemelte. By sommige groei dit egter nie (reg) vas nie. 'n Gesplete verhemelte of haaslip is die gevolg. Navorsers kon nog nie regtig 'n reël maak wat vir alle baba's geld nie. Dit is waarskynlik 'n kombinasie van genetiese en omgewingsfaktore.
      Jy kan iets doen aan gene nie, maar jy kan sekere omgewingsfaktore uitskakel. Vermy rook, alkohol, skadelike medikasie en eet gesond.

      Delete
  5. Anonymous13/8/15 15:51

    My dogtertjie is Mei 2015 gebore met gesplete verhemelte hul gaan dit Februarie maand herstel sal waardeur indien daar nog ouers is wat deur dieselfde gegaan het met my kontak maak groot asb

    ReplyDelete
  6. Anonymous2/5/17 20:48

    hallo almal my naam is Rita ek is vandag 24 ek was met n verspleukte verheemelte gebore asook die neus

    ek het eers op 16 my gisig probeer regmaak is vreeslik duur soos julle weet

    ummmmmmm spraak ek sukel nog baie met van die woorde en soms wil ek self mal word daarvan

    hoop julle almal sterkte toe met julle kleintjies
    Rita

    ReplyDelete