Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



4.7.23

Klierkoors

Hierdie siekte word veroorsaak deur die Ebstein Barr virus.

Simptome sluit in keelseer, pynlike limfkliere, koors, 'n fyn uitslag, artralgie, mialgie en moegheid.

Tekens sluit in vergrootte mangels.

Klierkoors gee selde 'n chroniese aantasting met moegheid as 'n pertinente simptoom.

Lees meer by Kruie vir kwale: Klierkoors



(foto: Sora Shimazaki)

24 comments :

  1. Anonymous27/7/09 12:15

    Hi daar
    Kan julle asseblief vir my ‘n aanduiding gee wat klierkoors veroorsaak, watse behandeling daar is en wat gedoen kan word om dit te voorkom
    Baie dankie vir die hulp.

    ReplyDelete
  2. Anonymous16/9/09 11:19

    My seun het ook klierkoors gehad, en die mediese dokter het gese dit word oorgedra deur speeksel. Hy het dit sowat twee jaar later weer gekry. Ek vermoed dat dit miskien met die rook van hubly bubly kan wees.

    ReplyDelete
  3. Anonymous1/10/09 15:21

    hi my man het klierkoors ek wil net weet kan die siekte jou laat dood gaan en is dit ansteeklik of nie

    ReplyDelete
  4. bly klier koors vir alty in jou liggaam?

    ReplyDelete
  5. Anonymous12/2/10 21:57

    probeer magnetiese water

    ReplyDelete
  6. Anonymous22/2/10 15:01

    Ek het op die oomblik klierkoors en volgens inligting wat ek nou al van die internet af gekry het se hulle jy kry dit net eenkeer. Daar is nie noodwendig medikasie wat daarvoor help nie - net vir die simptome! Dis aaklig en glo my die lyfseer is nie speletjies nie. Mens voel regtig sleg.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous9/7/14 14:22

      Klierkoors bly vir ewig in jow sesteem dit is n virus die simtome begin vorm sodra jow imuun stelsel af is maar die simtome gaan weg as jy dit onder beheer hou maar diet bly vir ewig in jow sesteem

      Delete
  7. Anonymous3/3/10 18:22

    Ek het gaan oplees oor klierkoors, en my dokter het aanbeveel dat ek oor Coxsackie tipe B oplees. Dit is eintlik nogal scary as 'n mens na die gevare kyk.

    ReplyDelete
  8. Anonymous15/4/10 12:37

    NA DIE EERSTE KEER WAT EK KLIERKOORS GEKRY HET KRY EK DIT NOU AMPER ELKE JAAR, MAAK NIE SAAK WINTER OF SOMER.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek kry nou vir 33 jaar elke jaar klierkoors. Volgens my dokter kan een uit elke 100 wat dit kry nooit oor dit kom nie. Ek is 1 van hulle.

      Delete
    2. Anonymous1/8/20 11:03

      Ek is ook 1 van hulle het dit is glad ni lekker ni

      Delete
    3. Kry dit ook, soms tweekeer per jaar. Het bosluiskoors in die vroee 90's, en van toe af die klierkoors, amper elke jaar.

      Delete
  9. Anonymous30/5/10 05:00

    Wat is die gevare van klierkoors?

    ReplyDelete
  10. C. Verster10/3/11 10:13

    My seuntjie is ook 3 geswelde kliere agter oor 1 agter sy kop 2 en onder sy arm maar is nie siek nie hardloop rond en speel dis glad nie seer bloed toetse gedoen witbloedselle laag bloedpaatjies hoog telling. Ons gaan nou in vir die 3 week word nie groter of kleiner nie het ook geen medikasie gekry by dokters nie.

    ReplyDelete
  11. Anonymous7/12/11 12:46

    op die oomblik het ek klierkoors. en dis vreeslik seer. lyf is seer nek is styf keel verskriklik seer koors wat baie hoog is..

    ReplyDelete
  12. Anonymous12/6/12 10:33

    Hi,

    Ek het een oggend opgestaan en n klier ontdek net bo my privaat dele en dit is baie seer as ek daaraan raak het gedink as ek dit tyd gee sal die klier weg gaan dit is nou al omtrent vier dae terug. Moet ek bekommerd wees ? En w il net weet is daar enige iets wat ek daar omtrent kan doen salf wat ek kan gebruik of mediese pille ?

    Dankie vir die tydjie wat af gestaan is om die boodskap te lees.

    Groete.

    ReplyDelete
  13. My kind is 8 jaar oud hy sukkel met kliere in di nek en lies. Hy was al by di dokter het bloed laat trek ma daar is niks gevind n sy bloed ni.Enige raad vir kliere asseblief en dankie.

    ReplyDelete
  14. Anonymous12/2/13 09:18

    Ek het so n jaar gelede klierkoors gekry. Van daar af sukkel ek elke keer met kliere agter my een oor,elke keer as ek eet trek dit so groot en seer. Kry ook onder my een arm en in lieste. As jy klierkoors gehad het,kom van die simptome terug,veral as jou gestel af is. Kliere kom uit as daar n infeksie iewers in jou liggaam is of selfs net n stukkend plek in jou mond ens. Ek gebruik nou Zoxil en sal sien hoe dit gaan. Sterkte aan almal wat met die"pes"sukkel

    ReplyDelete
  15. Ek is 'n vrou van 50jaar oud en het die afgelope 2 jaar al pobleme met pyn onder die linker arm in die arm in en ook in die bors soos in die hart. Nou vir 'n paar maande het ek ook in die lies gedeelte aan die linker Kant ook steekpyne ontwikkel. Die pyn onder die arm is ook soms steekpyne in die blad Bo links. Ek het al vir MR en CT sonaars gegaan om te kyk of dit my hart of nek is nie. Daar voel gedurig of iets my wurg en benoude bors. Ook het ek vir Mammogram en ander ondersoeke ondergaan , al wat hulle dink dit kon op die ou end wees is 'n spastiese slukderm. Moeg om nie myself te wees nie.
    Kan julle asb raat gee asb.

    Dankie

    ReplyDelete
  16. Ek het klierkoors vir die eerste keer in 1993 gekry en kry dit amper elke jaar. Simptome is dieselfde maar gelukkig neem ek herbal druppels en drink Olive leaf Extract pille sodra ek voel my keel is krapperig/droe hoes en hoofpyn en my kliere wat opswel

    ReplyDelete
  17. Hello my seuntjie van 6jaaroud het kliere agter Alby sy ore dit lyk baie snaaks hy kla nie van pyn ni en hy is ook nie moeg nie hy speel baie en lyk baie tv ook as ek daaraan vat se hy dus seer enige raad a.s.b

    ReplyDelete
  18. Ek is 55 kry skielik die pyne in my regter of linkerkantste klier wa jou mangels sit maar my mangels is alankal uit so wat veroorsaak die kliere wat so seer raak enige raad asb

    ReplyDelete
  19. Anonymous27/7/22 11:28

    Ek wil net weet kry mens klierkoors elke jaar dieselfde tyd.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/8/22 09:29

      As jy dit eenmaal het bly die virus in jou liggaam. Jy kan dit dus weer kry. Daar is nie noodwendig 'n tydskedule hieraan gekoppel nie.

      Delete