tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post5276880610827735366..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: KlierkoorsUnknownnoreply@blogger.comBlogger24125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-8046158016511397592023-12-13T06:16:02.414+02:002023-12-13T06:16:02.414+02:00Kry dit ook, soms tweekeer per jaar. Het bosluisko...Kry dit ook, soms tweekeer per jaar. Het bosluiskoors in die vroee 90's, en van toe af die klierkoors, amper elke jaar.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-37880304956334467712022-08-15T09:29:27.736+02:002022-08-15T09:29:27.736+02:00As jy dit eenmaal het bly die virus in jou liggaam...As jy dit eenmaal het bly die virus in jou liggaam. Jy kan dit dus weer kry. Daar is nie noodwendig 'n tydskedule hieraan gekoppel nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-82645740317513552612022-07-27T11:28:04.019+02:002022-07-27T11:28:04.019+02:00Ek wil net weet kry mens klierkoors elke jaar dies...Ek wil net weet kry mens klierkoors elke jaar dieselfde tyd.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-13169716393482733462020-08-01T11:03:25.012+02:002020-08-01T11:03:25.012+02:00Ek is ook 1 van hulle het dit is glad ni lekker ni...Ek is ook 1 van hulle het dit is glad ni lekker ni Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78347714605542927082020-06-07T23:14:23.300+02:002020-06-07T23:14:23.300+02:00Ek is 55 kry skielik die pyne in my regter of link...Ek is 55 kry skielik die pyne in my regter of linkerkantste klier wa jou mangels sit maar my mangels is alankal uit so wat veroorsaak die kliere wat so seer raak enige raad asblindahttps://www.blogger.com/profile/07968385610872828781noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-70833615812146707312020-01-04T14:01:54.577+02:002020-01-04T14:01:54.577+02:00Ek kry nou vir 33 jaar elke jaar klierkoors. Volge...Ek kry nou vir 33 jaar elke jaar klierkoors. Volgens my dokter kan een uit elke 100 wat dit kry nooit oor dit kom nie. Ek is 1 van hulle.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/05580161710083192528noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-9627594075439397832019-09-15T21:01:25.420+02:002019-09-15T21:01:25.420+02:00Hello my seuntjie van 6jaaroud het kliere agter Al...Hello my seuntjie van 6jaaroud het kliere agter Alby sy ore dit lyk baie snaaks hy kla nie van pyn ni en hy is ook nie moeg nie hy speel baie en lyk baie tv ook as ek daaraan vat se hy dus seer enige raad a.s.b Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/15748850282471844683noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-49098290609252399272014-07-09T14:22:52.500+02:002014-07-09T14:22:52.500+02:00Klierkoors bly vir ewig in jow sesteem dit is n vi...Klierkoors bly vir ewig in jow sesteem dit is n virus die simtome begin vorm sodra jow imuun stelsel af is maar die simtome gaan weg as jy dit onder beheer hou maar diet bly vir ewig in jow sesteemAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-75102227329513191552013-05-10T21:54:33.891+02:002013-05-10T21:54:33.891+02:00Ek het klierkoors vir die eerste keer in 1993 gekr...Ek het klierkoors vir die eerste keer in 1993 gekry en kry dit amper elke jaar. Simptome is dieselfde maar gelukkig neem ek herbal druppels en drink Olive leaf Extract pille sodra ek voel my keel is krapperig/droe hoes en hoofpyn en my kliere wat opswelAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/15383828036732708024noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-12651127264862453932013-02-12T12:36:45.770+02:002013-02-12T12:36:45.770+02:00Ek is 'n vrou van 50jaar oud en het die afgelo...Ek is 'n vrou van 50jaar oud en het die afgelope 2 jaar al pobleme met pyn onder die linker arm in die arm in en ook in die bors soos in die hart. Nou vir 'n paar maande het ek ook in die lies gedeelte aan die linker Kant ook steekpyne ontwikkel. Die pyn onder die arm is ook soms steekpyne in die blad Bo links. Ek het al vir MR en CT sonaars gegaan om te kyk of dit my hart of nek is nie. Daar voel gedurig of iets my wurg en benoude bors. Ook het ek vir Mammogram en ander ondersoeke ondergaan , al wat hulle dink dit kon op die ou end wees is 'n spastiese slukderm. Moeg om nie myself te wees nie.
Kan julle asb raat gee asb.

DankieTersianoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-46170848646068142302013-02-12T09:18:04.210+02:002013-02-12T09:18:04.210+02:00Ek het so n jaar gelede klierkoors gekry. Van daar...Ek het so n jaar gelede klierkoors gekry. Van daar af sukkel ek elke keer met kliere agter my een oor,elke keer as ek eet trek dit so groot en seer. Kry ook onder my een arm en in lieste. As jy klierkoors gehad het,kom van die simptome terug,veral as jou gestel af is. Kliere kom uit as daar n infeksie iewers in jou liggaam is of selfs net n stukkend plek in jou mond ens. Ek gebruik nou Zoxil en sal sien hoe dit gaan. Sterkte aan almal wat met die"pes"sukkelAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-39821558294055107602012-11-27T08:26:33.519+02:002012-11-27T08:26:33.519+02:00My kind is 8 jaar oud hy sukkel met kliere in di n...My kind is 8 jaar oud hy sukkel met kliere in di nek en lies. Hy was al by di dokter het bloed laat trek ma daar is niks gevind n sy bloed ni.Enige raad vir kliere asseblief en dankie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-67704042612088869012012-06-12T10:33:25.035+02:002012-06-12T10:33:25.035+02:00Hi,
Ek het een oggend opgestaan en n klier ontdek...Hi,

Ek het een oggend opgestaan en n klier ontdek net bo my privaat dele en dit is baie seer as ek daaraan raak het gedink as ek dit tyd gee sal die klier weg gaan dit is nou al omtrent vier dae terug. Moet ek bekommerd wees ? En w il net weet is daar enige iets wat ek daar omtrent kan doen salf wat ek kan gebruik of mediese pille ?

Dankie vir die tydjie wat af gestaan is om die boodskap te lees.

Groete.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-15684931023454724382011-12-07T12:46:45.286+02:002011-12-07T12:46:45.286+02:00op die oomblik het ek klierkoors. en dis vreeslik ...op die oomblik het ek klierkoors. en dis vreeslik seer. lyf is seer nek is styf keel verskriklik seer koors wat baie hoog is..Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-47611301871074860302011-03-10T10:13:43.690+02:002011-03-10T10:13:43.690+02:00My seuntjie is ook 3 geswelde kliere agter oor 1 a...My seuntjie is ook 3 geswelde kliere agter oor 1 agter sy kop 2 en onder sy arm maar is nie siek nie hardloop rond en speel dis glad nie seer bloed toetse gedoen witbloedselle laag bloedpaatjies hoog telling. Ons gaan nou in vir die 3 week word nie groter of kleiner nie het ook geen medikasie gekry by dokters nie.C. Versternoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-87458644749235039142010-05-30T05:00:46.410+02:002010-05-30T05:00:46.410+02:00Wat is die gevare van klierkoors?Wat is die gevare van klierkoors?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-14138877733781527442010-04-15T12:37:32.896+02:002010-04-15T12:37:32.896+02:00NA DIE EERSTE KEER WAT EK KLIERKOORS GEKRY HET KRY...NA DIE EERSTE KEER WAT EK KLIERKOORS GEKRY HET KRY EK DIT NOU AMPER ELKE JAAR, MAAK NIE SAAK WINTER OF SOMER.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-86201513824532512532010-03-03T18:22:27.071+02:002010-03-03T18:22:27.071+02:00Ek het gaan oplees oor klierkoors, en my dokter he...Ek het gaan oplees oor klierkoors, en my dokter het aanbeveel dat ek oor Coxsackie tipe B oplees. Dit is eintlik nogal scary as 'n mens na die gevare kyk.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-2524972056264192052010-02-22T15:01:32.706+02:002010-02-22T15:01:32.706+02:00Ek het op die oomblik klierkoors en volgens inligt...Ek het op die oomblik klierkoors en volgens inligting wat ek nou al van die internet af gekry het se hulle jy kry dit net eenkeer. Daar is nie noodwendig medikasie wat daarvoor help nie - net vir die simptome! Dis aaklig en glo my die lyfseer is nie speletjies nie. Mens voel regtig sleg.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-72073855851714704492010-02-12T21:57:11.263+02:002010-02-12T21:57:11.263+02:00probeer magnetiese waterprobeer magnetiese waterAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-66503633787373793322009-11-19T09:38:13.538+02:002009-11-19T09:38:13.538+02:00bly klier koors vir alty in jou liggaam?bly klier koors vir alty in jou liggaam?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-14766843987899602072009-10-01T15:21:05.901+02:002009-10-01T15:21:05.901+02:00hi my man het klierkoors ek wil net weet kan die s...hi my man het klierkoors ek wil net weet kan die siekte jou laat dood gaan en is dit ansteeklik of nieAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-52855020006245876012009-09-16T11:19:57.701+02:002009-09-16T11:19:57.701+02:00My seun het ook klierkoors gehad, en die mediese d...My seun het ook klierkoors gehad, en die mediese dokter het gese dit word oorgedra deur speeksel. Hy het dit sowat twee jaar later weer gekry. Ek vermoed dat dit miskien met die rook van hubly bubly kan wees.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-76327762883530258442009-07-27T12:15:45.198+02:002009-07-27T12:15:45.198+02:00Hi daar
Kan julle asseblief vir my ‘n aanduiding g...Hi daar
Kan julle asseblief vir my ‘n aanduiding gee wat klierkoors veroorsaak, watse behandeling daar is en wat gedoen kan word om dit te voorkom
Baie dankie vir die hulp.Anonymousnoreply@blogger.com