Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



10.6.09

Aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring / ATHV

Aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ATHV) kom normaalweg by kinder voor vanaf die ouderdom van ag jaar tot middel-adolessensie. Dit kom tot nege keer meer voor by seuns as meisies.

Simptome van ATHV, wat ten minste ses maande moet duur, sluit in:

vroetel met hande of voete wanneer hy / sy moet stilsit
aandag word maklik afgetrek
vind dit moeilik om 'n opdrag uit te voer
vind dit moeilik om beurt af te wag in groepsaktiwiteite
wil 'n vraag beantwoord voor dit voltooi is
behou moeilik aandag tydens groepsaktiwiteite
beweeg gou van een onvoltooide taak na 'n ander
speel moeilik stil
praat oormatig
onderbreek ander se aktiwiteite
kom voor asof die kind nie luister na volwassenes nie
verloor maklik dinge wat nodig is om take mee uit te voer
doen soms gevaarlike dinge

Gedragsterapie en remediële onderwys word as die beste behandeling beskou.

Boereraat:

Vanielje / Vanilla het 'n kalmerende effek. Drup 3 - 5 druppels in jou kind se melk, vrugtesap of water 2 of 3 keer per dag.


Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

10 comments :

  1. My seun van 7 jaar het konsentrasie afleibaarheid wil meer daar oor lees juf se moet op rittelen gaan.

    ReplyDelete
  2. Anonymous10/6/09 13:00

    Onder GEEN omstandighede luister jy na 'n onderwyser wat jou soe iets meedeel nie. 'n Onderwyser is nie opgelei om 'n kliniese diagnose te doen nie.

    ReplyDelete
  3. Anonymous12/8/09 12:32

    My dogtertjie wat hierdie jaar in Aug 8 word is ook hiermee gediagnoseer. Sy gebruik die afgelope 2 maand die Brainwave produkte (Clever Caps & Clever Juice) & ek kan 'n duidelik verskil sien. ek sal dit aanbeveel vir alle kinders.

    ReplyDelete
  4. Anonymous23/8/09 18:29

    Laat jou kind deur profesionele opgeleide persone diagnoseer - moet nooit na ander persone luister nie

    ReplyDelete
  5. Anonymous10/6/10 07:52

    Waar kan ek hierdie Brainwave produkte (Clever Caps & Clever Juice) Koop ? laat weet my groot seblief - paula.hattingh@webberwentzel.com

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous5/10/23 09:50

      Hallo ek sukkel met my kinder hulle kry woede uitbarstings en sukkel op skool waar Kan ek die clever caps en juice kry en wat kos dit

      Delete
  6. Anonymous30/1/13 10:31

    maak nie saak wie dit diagnoseer nie as kind word
    jou lewe klaar dar onder jou uitgeruk en groot mense
    wat nie dit gehaat het nie weet nie waar deur die kind gaan
    nie en ek voel die ouer moet ook hulp kry so dt hulle hulle kinder kan
    verstaan

    ReplyDelete
  7. Anonymous20/5/14 11:35

    My seun was 6 jaar oud toe ons hom in grad 1 inskryf. 2maande later moes ons hom na n dr toe vat en daarna na n arbeits terapeut. hy het ATHV en ADD. hulle het ons gese om hom op rittelin te sit, maar na ondersoek het ons bevind dat die n klas 6 delm is. Na baie trane en geld het ons op n kombinasie van natuurlike medekasie afgekom wat wondere verrig het. Hy het binne 6 weke begin stil sit en sy konsentrasie was 100 maal beter. As julle wil weet wat se medikasie dit is sal julle my moet e-pos by....fanie123strydom@gmail.com.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Goeie dag kan jy my dalk se watse natuurlike kombinasie jul gebruik het is raad op asseblief

      Delete
  8. More stel baie belang in natuurlike produkte vir konsentrasie by kinders. Laat my weet as daar enige ander produkte is.

    ReplyDelete