Die mees algemene vorme van kunsmatige inseminasie is:
Intra-uterien inseminasie: die manlike sperm word direk in die baarmoeder ingespuit. Dit is veral geskik waar daar probleme is met die man se sperm.
In vitro bevrugting: die vroulike eisel word in 'n laboratorium met die manlike sperm bevrug en teruggeplant in die vrou.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

Ek en my vrou wil graag meer uitvind oor kunsmatige insiminasie en met wie kontak gemaak kan word oor die procedure en natuurlik kostes verbonde daaraan.
ReplyDeleteEk sal dit hoog op prys stel indien U ons meer inligting kan verskaf.
Gaan na www.cryobank.co.za jy sal 'n lys van al die fertiliteits klinieke in SA daar kry - koste wissel tussen R4 - 10 duisend rand - gaan afhang van die aard van die probleem, watter medikasie gebruik moet word ens.
ReplyDelete