Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



6.5.09

Kunsmatige inseminasie

Die mees algemene vorme van kunsmatige inseminasie is:

Intra-uterien inseminasie: die manlike sperm word direk in die baarmoeder ingespuit. Dit is veral geskik waar daar probleme is met die man se sperm.

In vitro bevrugting: die vroulike eisel word in 'n laboratorium met die manlike sperm bevrug en teruggeplant in die vrou.

2 comments :

  1. Ek en my vrou wil graag meer uitvind oor kunsmatige insiminasie en met wie kontak gemaak kan word oor die procedure en natuurlik kostes verbonde daaraan.

    Ek sal dit hoog op prys stel indien U ons meer inligting kan verskaf.

    ReplyDelete
  2. Anonymous7/10/10 15:00

    Gaan na www.cryobank.co.za jy sal 'n lys van al die fertiliteits klinieke in SA daar kry - koste wissel tussen R4 - 10 duisend rand - gaan afhang van die aard van die probleem, watter medikasie gebruik moet word ens.

    ReplyDelete