Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



5.2.09

Spierverrekking

'n Spier kan verrek word as hy abnormaal gerek word. Spasmas kan by sulke spiere voorkom en daar kan gespanne knoppe vorm. Pyn en swelling kom ook voor.

Soos by verswikking is mediese behandeling beslis nodig.


Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

2 comments :

  1. Anonymous17/6/11 13:28

    Middag
    My spier agter die voet onder die enkel is baie geswel was al vir behandeling maar geen verbetering ek kan skaars loop dit pyn baie
    het u miskien raad vir my

    ReplyDelete
  2. Anonymous28/6/11 11:08

    Die spier moet eers genoeg gerus word tot dit begin beter voel. Probeer dan die volgende oefening: Staan kaalvoet op 'n trap met net die bal van jou voet op die trap. Lig beide voete se hakke tot jy net op jou tone staan. Verplaas jou gewig na die een voet. Sak die hak van daardie voet. Herhaal vir beide voete. Doen so 3 stelle van 10 elk vir elke voet.
    Indien jy die probleem het as gevolg van oorgewig, sal jy gewig moet verloor.

    ReplyDelete