Psoriase is abnormale selverdeling in die buitenste laag van die vel gekenmerk deur rooi kolle en silwer skilfers.
Indien jy dit een keer het kom dit normaalweg gereeld terug. Die oorsake is nie heeltemal bekend nie.
Net die simptome word normaalweg behandel aangesien dit nie geneeslik is nie. Praat met jou dokter oor medikasie vir die probleem.
Is there a cure? Is there something you can use? please answer me
ReplyDeleteEk is n man in my laat 30's. Het Psoriase in my gesig begin kry op ouderdom 24. Het alles onder die son probeer. Enigste produk wat vir my sover gewerk het is essentiale.
ReplyDeleteDaar is 'n room wat ek met 100% resultate kan aanbeveel. Dis nuut op die mark, net op webblad beskikbaar, www.replen.co.za - Dis deur mediese dokter ontwikkel. Alhoewel dit 'n skoonheidsproduk is het hy al soveel mediese gevalle met die produkte genees dat hy tans besig is om dit by die dermatologiese raad te probeer registreer. Ek het eergister 'n outjie met shingles dit laat gebruik en binne 24 uur is die rooi weg en het dit blasies begin vorm, dis nou besig om af te dop en die ontsettende pyn is reeds beter. Ek wil baie graag sê dat ek jou verwys het maar is bang om sommer my naam op internet te versprei. Ek sal baie graag wil hoor hoe dit met jou gaan en hoe jou lewe verander het!!
DeleteKan mens hierdie room op jou kopvel gebruik?
DeleteWWW.replin.co.za kan ek nie vind nie. Laat weet asb waar ek hulle in die hande kan kry.
DeleteKry glad nie www.replin.co.za op die internet nie. Stuur asb meer inligting.
Deleteek het psoriase op my kopvel. dit jeuk verskriklik. ek het al sere soos ek dit krap. kan u my asseblief help. ek is 14 jaar oud.
ReplyDeleteHet julle al 'n apteker gevra om iets voor te stel?
Deletedie apteek goed werk nie
ReplyDeleteClobex shampoo. Ek gebruik dit
DeleteClobex shampoo. Ek gebruik dit en dit werk 100%
ReplyDeleteChrista, benodig n mens n voorskrif vir hier shampoo?
DeleteClobex shampoo werk 100%. Ek gebruik dit
ReplyDeleteClobex shampoo werk 100%. Ek gebruik dit.
ReplyDeleteClobex shampoo werk 100%. Ek gebruik dit
ReplyDeleteHi George. Ja mens moet n voorskrif he,as jy n mediese fonds het sal die fonds betaal.
ReplyDelete