Waterpokkies is 'n aansteeklike velsiekte. Die lyer kry 'n uitslag van klein donkerrooi knoppies op die lyf. Dit begin gewoonlik op die bors, rug, en die gesig en versprei dan na die res van die liggaam.
Ander simptome kan koors, moegheid en hoofpyn insluit. Simptome duur gewoonlik vyf tot sewe dae. Die vroeë simptome by adolessente en volwassenes is naarheid, gebrek aan eetlus, spierpyne en hoofpyn. Dit word gevolg deur die kenmerkende uitslag of sere in die mond en koors. By kinders is die eerste teken 'n uitslag of kolle in die mond. Die uitslag begin gewoonlik as klein rooi kolle op die gesig, kopvel, torso, boonste arms en bene.
Boereraat:
'n Waterpokkie-uitslag kan met 'n oplossing van een druppel pepermentolie en een druppel kamille-olie in 'n liter water behandel word. Maak die uitslag met die mengsel nat met 'n skoon waslap.
♦♦♦
Smeer mielieblom aan vir die jeuk.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Ek het as kind waterpokkies gehad so hoekom mag jy nie bloed skenk as jy in kontak was met iemand wat waterpokkies gehad het nie. Jy kan dit mos nie weer kry nie.
ReplyDeleteOns dogtertjie het dit al drie keer gehad en ons seun nou vir die tweede keer en hulle is nou eers 6 & 7 jaar oud.
DeleteOnthou dat jy waterpokkies gehad het en klaar teenliggaampies opgebou het wat voorkom dat jy dit weer kry. Wanneer jy in kontak kom met die virus veg jou teenliggaampies daarteen. Maar wat van die persoon wat jou bloed kry? As hy/sy dit nie gehad het nie? As dit ´n kind is? Jy het dalk nog van die virus in jou bloed en kan dit oordra aan die persoon wat jou bloed kry, al is jy nie siek nie.
ReplyDeleteWaterpokkies word veroorsaak deur die virus Varicella zoster en is aansteeklik. ´n Aanval verleen is meeste gevalle lewenslange immuniteit. Die virus versprei in druppels deur die lug.
Onder simptome tel knieserigheid, koorsigheid, hoofpyn en naarheid. Die simptome word sigbaar sowat twee tot drie weke na kontak. ´ Uitslag van klein donkerrooi knoppies verskyn op die lyf. Hulle bars later oop en droog uit. Die merke verdwyn na sowat 12 dae.
Kry mediese raad en rus baie.
Ons 2 jarige seuntjie het nou waterpokkies. Was vir 5 weke met niemand in aanraking. Waar kry hy dit
DeleteWaterpokkies word veroorsaak deur 'n virus wat versprei op 'n soortgelyke wyse as 'n koronavirus. Indien iemand in jou huishouding bv. by die winkel was, kon hulle dit daar opgetel het en hy kon dit kry.
DeleteEk weet Duitse masels is baie gevaarlik vir die ongebore baba tydens swangerskap maar watter gevare hou Waterpokkies in?
ReplyDeleteWaterpokkies hou wel gevaar in vir jou swangerskap. 'n Swanger vrou wat waterpokkies kry is sy meer vatbaar vir longontsteking. Dit kan lei tot 'n spontane aborsie of 'n voortydige kraam. Waterpokkies is die gevaarlikste vir 'n swanger vrou voor 20 weke en na 36 weke van swangerskap.
ReplyDeleteWane is waterpokkies die aansteeklikste?
ReplyDeleteDit is aansteeklik vanaf die eerste uitslag verskyn tot die dag wat dit verdwyn.
ReplyDeleteEk is 7maande swanger met my 2de kind. My dogtertjie van 4 het nou waterpokkies. Is daar enige gevaar vir my ongebore baba? Ek het dringend 'n antwoord nodig asseblief. Uitslag het gister oggend begin.
ReplyDelete"Waterpokkies hou wel gevaar in vir jou swangerskap. 'n Swanger vrou wat waterpokkies kry is sy meer vatbaar vir longontsteking. Dit kan lei tot 'n spontane aborsie of 'n voortydige kraam. Waterpokkies is die gevaarlikste vir 'n swanger vrou voor 20 weke en na 36 weke van swangerskap."
ReplyDeletekan kinders gebad word as hulle waterpokkies het?
ReplyDeleteJa Charmaine,
ReplyDeleteAs die velletjie gevoelig is moet jy hulle afspons.
ons het a twee weke oue baba en my drie jarige dogter het water pokies hoe kan ons keer dat dieklein ding nie aansteek nie?
ReplyDeletekan kinders swem as hulle waterpokkies het?
ReplyDeleteMy vrou is 20 weke swanger,is daar n gevaar vr die ongebore baba?
ReplyDeleteOns gaan see toe en wil graag weet of my kinders kan swem as hulle waterpokkies het.
ReplyDeleteJa, as hulle velletjies nie gevoelig is nie kan hulle maar swem.
ReplyDeleteHi my seun van 12 het nou waterpokkies maar kla van 'n nek wat seer is die nekpyn het so 2 dae voor hy uitgeslaan het begin. Daar is ook geswelde kliere in sy nek, was by die dokter het antibiotika gegee maar die kliere is nog net so hard en nek nog altyd seer. Hy is al so 3 dae uitgeslaan maar vanoggend het hy nog meer. Dit jeuk baie en weet nie meer wat om te doen nie.
ReplyDeleteJy sal nog 'n bietjie moet kans gee vir die antibiotika om te werk. Mens sukkel maar en voel magteloos as jou kinders siek is, maar mens kan nie altyd dit dadelik regstel nie, al wil jy.
Deleteek dink my kind het waterpokkies. sy het op haar ronding van die boudjies onder blasies en onder haar voete. is dit waterpokkies of nie???
ReplyDeletekan 'n mens meer as 1 keer waterpokkies kry as grootmens? en as jy dit kry as grootmens wat is die behandeling daarvoor?
ReplyDeleteek het waterpokkies al gehaat is dit moontlik om dit weer te kry ?
ReplyDeleteAs j swanger is kan j rondom n kind is wat waterpokkies het en wat gan dit doen an jo swangerskap!
ReplyDeleteWaterpokkies is gevaarlik vir 'n swanger vrou. Veral tussen weke 20 en 32.
DeleteKan j waterpokkies deur die lug kry as di kinders rondom jou dit het?
ReplyDeleteJa, die virus versprei deur druppels in die lug.
DeleteAs n grood mens kan jy waterpokkies kry,en as dit so lek kan jy dit krap laat die water uit gaan,en kan jy bad.
ReplyDeleteKan jy dit krap as dit juek ek is 34 en het waterpokkies dit juek baie.
ReplyDeleteMoenie krap nie, dit kan letsels los.
DeleteAs my kind met iemand in kontak was met waterpokkies, hoe gaan ek weet of hy aangesteek het....m.a.w na hoeveel dae sal hy begin uitslaan?
ReplyDeleteDie eerste simptome verskyn sowat twee tot drie weke na daar kontak was.
Deletehoe lank hou waterpokkies by n volwasse dame ek is nou 31 en die uitslag is vir meer as 4weke
ReplyDeleteDit is nogal lank. Gewoonlik is dit so 3 weke.
Deletehallo ek wil net weet ek is 18 en het nou waterpokkies, het nie baie uit geslaan nie. hoe lank gaan dit vat voor die blasies oop is? vandag is die derde dag van die uitslag en is dit op hierdie stadium aansteeklik
ReplyDeletewat kan ek drink vir die pyn ek het waterpokkies is nou 30 my lyf is baie seer
ReplyDeleteHalo my baba is 10 maande oud en het nou rooi kolletjies begin uitslaan en raak net meer.ek weet nie of dit masels of waterpokkies is nie.hoe moet ek dit behandel en ons gaan die naweek weg.watter na gevolge het dit.en mense se jy moet jou kind in 'n donker kamer hou
ReplyDeleteEk is amper 17 jaar oud en ek het n rooi puisie by my gesig uit gedruk toe gooi dit water uit. Ons vermoed dit moet waterpokkies wees. Ek het n troue in 5 dae wat kan ek doen om dit te stop en die plekkies weg te kry???? Dis dringend asb.
ReplyDeleteEk is 23 manlik ek het waterpokkies hoelank hou die hoofpyn so an dit is konstand seer
ReplyDeleteEk is 23 manlik ek het waterpokkies hoelank hou die hoofpyn so an dit is konstand seer
ReplyDeleteEk is 23 malik en het nou tans waterpokkies hoeland hou die hoofpyn ekt het dit al vir 6 dae die hoofpyne etc
ReplyDeleteEk is 47jaar oud en het nou weer waterpokkies Dis die 5de keer wat ek dit het
ReplyDeleteSlaan steeds uit Het al voor Kersfees begin uitslaan Wanneer sal die jeuk en brand en uitslag dan nou ophou
Hi Teresa, Is jy seker dit is waterpokkies? Dit is nogal raar vir waterpokkies om soveel keer voor te kom.
DeleteKan ek waterpokkies 2 keer kry?ek het dit so 4 jaar terug saam my 2 kinders gehad en nou het my 18 maande baba dit.
ReplyDeleteWanneer is waterpokkies ni meer aansteeklik ni
ReplyDeleteDit is aansteeklik vanaf die eerste uitslag verskyn tot die dag wat dit verdwyn.
DeleteJoey my kind van 12 het gewem is di gevaarlik
ReplyDeleteNee wat.
DeleteJoey my kind van 12 het gewem is di gevaarlik
ReplyDelete