Nog baie goed! Mans se vrugbaarheid verminder nie so erg soos die van vroue nie. Mans se probleem is eerder erektiele disfunksie. Jy produseer nog baie spermselle, ongeveer 75% van wat iemand die helfte van jou ouderdom produseer. Hoe lank jy vrugbaar bly hang maar af van jou gene en hoe gesond jy leef. Daar is mans wat reeds in hulle negentigs was wat kinders verwek het. Diegene met 'n gesonde lewenstyl se kanse is baie beter om baba's te verwek. Jy moet ook weet dat mans sekere tye van die maand meer vrugbaar is as ander. Wetenskaplikes skryf dit toe aan 'n interne siklus van elke man. Daar is wel 'n groter risiko vir gesondheidsprobleme by die kinders van bejaarde persone.
Ek is regtig nou hardop. My man en ek is al 3jaar getroud hy is 44 en ek is 38 ons wil so graag 'n babatjie van ons eie hê, maar niks wil gebeur nie. Ons was al vir behandeling, daar is niks fout met my nie sy spermtelling is maar 6% die dokter het vir ons gesê dat ons kanse nie baie goed is nie. Ons het nie die fondse om vir die duurder behandeling te gaan nie, maar ons het nog nie moed opgegee nie. Is daar niks wat ons kan verder gebruik om swanger te kan raak nie. Ek wil nie moet opgee nie maar partykeer weet ek nie meer nie. Die dokter het ook gesê dat dit nie onmoontlik is nie. Die groot ding is net ons ouderdom is besig om ons in te haal. Ek het wel 2 kinders uit 'n vorige huwelik, maar het so 4 en 'n half jaar terug my seuntjie aan die dood afgestaan. Hy het geen kinders van sy eie nie. Asseblief help as jy kan.
Ek is n 32 jarige man ek het op die vroe ouderdom van 19 getrou en het toe ook vir die eerste keer omgang gehad. Ons het geen voorbehoed middels of kondome gebruik nie .My ex vrou het wel n kind gehad . Op 25 is ek weer geskei maar kon geen kind baar nie ons was by n dokter en het toetse laat doen en die dokter kon geen fout vind nie . My ex het intussen al weer 2 kinders . Ek is weer getroud met dieselfde gevolge en is nou 2 jaar weer geskei agv die feit dat ek nie kan kinders baar nie. my tweede vruoe het wel swanger geraak maar dit was nie my kind nie. Huidilik is ek inn verhouding en het al baie verskillende selfs homo patiese produkte gebruik maar steeds geen geluk nie.
Ek is onsettend baie lief vir kinders en kinders is baie lief vir my ook. Ons oorweeg kunsmatige insiminasie maar ongelukig is die kostes daarvoor onsettend hoog en geen mediese fonds dek dit nie. Ek wl baie graag kinders he en is ook bang dat ek weer n verhouding sal verloor as ons nie kan kinders baar nie. Het jul enige raad asb.
Ek is 41 en my man 40.Ons probeer nou al 5 jaar om swanger te raak .Ons was al by verskeie ginies en het bevind dat my man se spermteling baie laag is .Enige raad asseblief 26/08/10
EK WIL ASB NET UIT VIND IS DAAR N PIL OF IETS WAT EK KAN GEBRUIK OM MY HORMONE REG TE MAAK EN TERSELFDE TYD VRUGBAARDER TE HELP MAAK MY MAAND STONDES IS ONGELYK BV 21 DAE DAN 27 DAN 18 ENS EN ONS SUKKEL AL 4 JAAR OM SWANGER TE WORD NA MY MIS KRAAM
Ek sukkel nou al vir 2 jaar om swanger te raak.daar is niks fout met my maat nie.daar was wel gevind dat my buise toe was.ek het al 2 laparoscopies gehad waar my buise oopgemaak was.
Ek is nou 29 ek en my man wil n kind he ek het verlede jaar November maand die inspuiting gebruik die 3 maande een en wonder hoe lank dit Sal vat voor ek kan swanger word ons probeer baie hard wat kan ek gebruik
Ek is 64 jaar oud en ek wil graag weet wat is die kans dat ek nog vrugbaar is?
ReplyDeleteNog baie goed! Mans se vrugbaarheid verminder nie so erg soos die van vroue nie. Mans se probleem is eerder erektiele disfunksie. Jy produseer nog baie spermselle, ongeveer 75% van wat iemand die helfte van jou ouderdom produseer. Hoe lank jy vrugbaar bly hang maar af van jou gene en hoe gesond jy leef. Daar is mans wat reeds in hulle negentigs was wat kinders verwek het. Diegene met 'n gesonde lewenstyl se kanse is baie beter om baba's te verwek. Jy moet ook weet dat mans sekere tye van die maand meer vrugbaar is as ander. Wetenskaplikes skryf dit toe aan 'n interne siklus van elke man.
ReplyDeleteDaar is wel 'n groter risiko vir gesondheidsprobleme by die kinders van bejaarde persone.
Ek is regtig nou hardop. My man en ek is al 3jaar getroud hy is 44 en ek is 38 ons wil so graag 'n babatjie van ons eie hê, maar niks wil gebeur nie. Ons was al vir behandeling, daar is niks fout met my nie sy spermtelling is maar 6% die dokter het vir ons gesê dat ons kanse nie baie goed is nie.
ReplyDeleteOns het nie die fondse om vir die duurder behandeling te gaan nie, maar ons het nog nie moed opgegee nie. Is daar niks wat ons kan verder gebruik om swanger te kan raak nie. Ek wil nie moet opgee nie maar partykeer weet ek nie meer nie. Die dokter het ook gesê dat dit nie onmoontlik is nie. Die groot ding is net ons ouderdom is besig om ons in te haal. Ek het wel 2 kinders uit 'n vorige huwelik, maar het so 4 en 'n half jaar terug my seuntjie aan die dood afgestaan. Hy het geen kinders van sy eie nie.
Asseblief help as jy kan.
Ek is n 32 jarige man ek het op die vroe ouderdom van 19 getrou en het
ReplyDeletetoe ook vir die eerste keer omgang gehad. Ons het geen voorbehoed
middels of kondome gebruik nie .My ex vrou het wel n kind gehad . Op 25
is ek weer geskei maar kon geen kind baar nie ons was by n dokter en
het toetse laat doen en die dokter kon geen fout vind nie . My ex het
intussen al weer 2 kinders . Ek is weer getroud met dieselfde gevolge en
is nou 2 jaar weer geskei agv die feit dat ek nie kan kinders baar nie.
my tweede vruoe het wel swanger geraak maar dit was nie my kind nie.
Huidilik is ek inn verhouding en het al baie verskillende selfs homo
patiese produkte gebruik maar steeds geen geluk nie.
Ek is onsettend baie lief vir kinders en kinders is baie lief vir my
ook. Ons oorweeg kunsmatige insiminasie maar ongelukig is die kostes
daarvoor onsettend hoog en geen mediese fonds dek dit nie. Ek wl baie
graag kinders he en is ook bang dat ek weer n verhouding sal verloor as
ons nie kan kinders baar nie. Het jul enige raad asb.
Ek is 41 en my man 40.Ons probeer nou al 5 jaar om swanger te raak .Ons was al by verskeie ginies en het bevind dat my man se spermteling baie laag is .Enige raad asseblief
ReplyDelete26/08/10
hi het jul toe swanger geraak?
DeleteEK WIL ASB NET UIT VIND IS DAAR N PIL OF IETS WAT EK KAN GEBRUIK OM MY HORMONE REG TE MAAK EN TERSELFDE TYD VRUGBAARDER TE HELP MAAK MY MAAND STONDES IS ONGELYK BV 21 DAE DAN 27 DAN 18 ENS EN ONS SUKKEL AL 4 JAAR OM SWANGER TE WORD NA MY MIS KRAAM
ReplyDeleteJy kan met jou ginekoloog gaan praat oor vrugbaarheidsbehandeling.
ReplyDeleteEk sukkel nou al vir 2 jaar om swanger te raak.daar is niks fout met my maat nie.daar was wel gevind dat my buise toe was.ek het al 2 laparoscopies gehad waar my buise oopgemaak was.
ReplyDeleteEk is nou 29 ek en my man wil n kind he ek het verlede jaar November maand die inspuiting gebruik die 3 maande een en wonder hoe lank dit Sal vat voor ek kan swanger word ons probeer baie hard wat kan ek gebruik
ReplyDeleteJy kan met 'n ginekoloog gaan praat oor vrugbaarheidsbehandeling.
DeleteHoe weet mens of waterpokkies binne toe uitgeslaan het en hoe kry jy dit om uit te slaan?
ReplyDelete