Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Ragitis. Show all posts
Showing posts with label Ragitis. Show all posts
6.1.14
Ragitis
Die minerale kalsium en fosfor en vitamines A en C is noodsaaklik vir 'n gesonde beenstruktuur. Kinders is vatbaar vir ragitis indien hulle nie voldoende van die voedingstowwe kry nie. Sulke kinders se bene is swak en krom as gevolg van die gewig van die liggaam.
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)
