Porfirie is ’n foutiewe stofwisseling van die bloedkleurstof. Daar is ’n opeenhoping van kleurstowwe (porfiriene) in die bloed, wat uiteindelik in die urien uitgeskei word.
Daar is verskeie tipes porfirie. Die mees algemene Suid-Afrikaanse tipe, porphyria variegata, word gekenmerk deur velletsels en hoe porfirienuitskeiding in die stoelgang en urien.
Die eerste stap is om enige snellers te vermy. Behandeling sal afhang van jou tipe porfirie. 'n Vitamien D aanvulling is gewoonlik 'n goeie idee.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Porfirie. Show all posts
Showing posts with label Porfirie. Show all posts
12.8.19
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)

