Sluit soja, vinkel en kool in by jou dieet om simptome van menopouse te verminder.
♦♦♦
Daar is navorsing wat bewys het dat johanneskruid simptome van menopouse soos warm gloede kan verminder.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label Menopouse. Show all posts

10.8.22
6.8.18
Trappe goed vir bloeddruk en beenspiere
Jy het nou nie meer ’n verskoning dat jy nie tyd het vir oefening nie. Die jongste navorsing toon dat trappe klim goed is vir jou bloeddruk en boonop jou beenspiere versterk.
Dit is veral goed vir postmenopousale vroue wat sukkel met ’n tekort aan estrogeen. Hierdie vroue is veral vatbaar vaskulêre en spierprobleme. Hierdie tipe oefening is ook ’n effektiewe ingryping vir die vermindering van ouderdomsverwante verlies aan spiermassa. ’n Bykomende voordeel is natuurlik vetverlies en die verminderde risiko van osteoporose.
Die navorsing is gepubliseer in die joernaal Menopause.

Etikette:
Bloedsomloop
,
Hoë bloeddruk
,
Menopouse
,
Spierpyn
25.6.12
Menopouse
Lizette skryf: "Ek is 48 jaar oud. My hormone is getoets met bloedtoets en uitslag was hormone is bietjie laag. Dr. niks gesê of gedoen nie. Kry hartkloppings, gejuk voor menstruasie of voor oveleer, slaap omtrent niks, vaginale droogheid, menstruasie nou baie na dit net 2 dae was en het reeds weggebly vir 2 weke toe begin dit. Wat moet ek doen of gebruik? Kry soms hittegloede en glad nie lekker om al daai goed te beleef. Veral min slaap dit put my uit."
Antwoord: Normaalweg behoort hierdie simptome oor 2 jaar verby te wees. Jou laer estrogeenproduksie gee aanleiding tot die verskeie simptome. Indien jy 'n familiegeskiedenis van hartsiektes of osteoporose het moet jyHormoonvervangingsterapie (HVT) met jou dokter bespreek. Jy kan ook 'n homeopaat oorweeg. Vir warm gloede kan jy die volgende by jou dieet insluit: soja, vinkel en kool.
Elaine van Aswegen skryf:
"Ek kry koud maar die sweet loop my af dit is so erg dat ek nie in die aand wakker skrik dan is my klere nat wat kan verkeert wees ek voel nou al selfbewus ek wil nie eens meer in die aand langs my liefde lê nie."

Antwoord:
Ek sou voorstel jy laat kyk na jou hormoonvlakke. Kan die aanvang van menopouse wees of 'n hormoonwanbalans indien jy nog nie oud genoeg is nie.

Christell Beyers skryf:
"Ek is 40 jarige dame. Presenteer die afgelope maand en 'n half met erge moegheid, oormatige sweet. My huisdokter het bloedtoetse aangevra en die enigste abnormaliteit was 'n hoë bloedbesinking telling van 40. Ek wil net weet waarvan is dit 'n aanduiding as daar geen infeksie is nie, wat anders kan die oorsaak wees."

Ek sou voorstel jy laat kyk na jou hormoonvlakke. Kan die aanvang van menopouse wees.

Subscribe to:
Posts
(
Atom
)