Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



Showing posts with label Duiseligheid. Show all posts
Showing posts with label Duiseligheid. Show all posts

26.12.22

Kruie vir kwale: Duiseligheid / Lighoofdig

Indien jy lighoofdig voel stamp jy 'n paar koljander sade fyn en asem die walms in.

♦♦♦

Die hele bitterbos word gebruik, insluitende die wortels. Gebruik 8 g varsgekapte bitterbos per koppie kookwater. Laat trek vir 3 minute. Rou gemmer kan help met duiseligheid.

Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

21.3.12

Duiselig

Amelia skryf:
Ek wil graag uitvind kan 'n mens swanger wees en nog altyd siek raak. My man het vir twee weke naar gewees maar die week daarna het ek siek geraak. Ek was vir 2 jaar op inspuiting maar vanaf januarie op niks. Partykeer raak ek naar en my kop draai so asof ek duiselig raak. ek wil maar net sekerheid hê.

Antwoord:

Duiseligheid MOET deur 'n dokter gediagnoseer word. Dit kan 'n simptoom van 'n magdom aandoenings wees. Wanneer jy swanger is en siek word is dit altyd wys om 'n geneesheer DADELIK te kontak.