Chroniese inflammatoriese dermsiekte is gewoonlik die probleem indien geen ander oorsaak gevind kan word by iemand met diarree nie. Mense verwar dit ook gereeld met ’n sensitiwiteit vir gluten.
Die simptome is baie soortgelyk aan Crohn se siekte met maagpyn en diarree.
Jou dokter sal jou kan help met medikasie. Soms is ’n aanpassing in dieet ook nodig.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Chroniese inflammatoriese dermsiekte. Show all posts
Showing posts with label Chroniese inflammatoriese dermsiekte. Show all posts
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)

