Aanpassingsindroom (adaptation syndrome) is die som van al die nie-spesifieke sistemiese reaksies wat volg op volgehoue blootstelling aan spanning.
Daar is drie stadia:
1. Alarmreaksie: kortstondige reaksie op akute stimuli waarby die liggaam nie kan aanpas nie. Dit word verdeel in skok- en teenskokbasis – dit duur minder as 24 minute.
2. Aanpassingsreaksie: liggaamreaksies op volgehoue stimuli waarby die liggaam hom aangepas het – dit kan weke of maande duur.
3. Uitputtingsreaksie: liggaamreaksies wat ontwikkel wanneer die aanpassing nie volgehou kan word nie en algemene sistemiese versaking intree – dit is van onbepaalde duur.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Aanpassingsindroom. Show all posts
Showing posts with label Aanpassingsindroom. Show all posts
2.4.18
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)

