Met kankergewasse op die eierstokke is die simptome gewoonlik as gevolg van iets anders wat deur die kanker geraak word. Enige twee of meer van die volgende simptome, maak nie saak wat nie, wat twee tot drie weke aanhou moet deur 'n dokter ondersoek word:
Swelling van die laer abdominale gedeelte, pyn in die laer abdominale gedeelte, naarheid, winde, verandering of probleme met jou toiletgewoontes, koors, moegheid, pyn gedurende seks, rugpyn en jy kan moeiliker asemhaal.
LET WEL dat hierdie simptome, en kombinasies daarvan, ook 'n aanduiding van ander probleme kan wees.
In sommige gevalle kan die simptome ook veroorsaak word deur goedaardige ovariale siste.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
21.3.24
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment