Maak ’n pasta van gelyke dele heuning en kaneel.
Smeer soggens en saans aan die omlope.
Gebruik vir ten minste twee weke.
♦♦♦
Kruisement-olie help vir omlope. Masseer 'n druppel olie aan die area.
♦♦♦
Die blaarsap van suurvye word gebruik as 'n strelende velmiddel vir omlope.
♦♦♦
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 156 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


Goeie more .baie dankie vir die goeie raad
ReplyDelete