Koolstofmonoksied is ’n kleurlose reuklose gas. Dit is gevaarlik omdat koolstofmonoksied die suurstof vervang wat reeds in die bloed aanwesig is.
Algemene bronne an koolstofmonoksied is dampe van gedeeltelik verbrande brandstof en die uitlaatgasse van petrolenjins.
Simptome:
• Moeilike asemhaling
• Blou lippe en vingernaels
• Verwarring
• Hoofpyn
• Die persoon se kleur kan wissel van normaal tot kersiepienk, afhangende van die hoeveelheid koolstofmonoksied reeds in die bloed.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment