Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



18.6.12

Knie

Die knie kan op verskeie maniere beskadig word. Die algemeenste is die kraakbeen wat skeur. In so 'n geval word die pyn aan die binnekant van die knie gevoel. Die knie sal ook opswel.

Vir 'n kraakbeenbesering moet dit verbind word (vir tot 2 weke) en die knie moet rus.

11 comments :

  1. Anonymous19/6/12 05:32

    My vriend het sy knie skyf laat skoon skraap , na die operasie sit hy met vreeslike krampe in sy been van uit sy waai van sy been tot onder in sy voet sodat hy nie kan slaap nie . sy bene begin ruk ook so asgevolg van dit . wat kan die probleem wees en het iemand raad vir dit ons het begin met magnesium aanvulling en cot liver oil pille. as hy rustig is en nie veel beweeg nie dan is die been nie pynlik nie en krampe minder maar sodra hy baie beweeg bars hy in die nag van krampe en pyn . bo die knie skyf wat skoon geskraap is is daar nou n knop besig om uit te kom , dit is net in die been waarvan die knie skyf skoon geskraap is
    kan u my help asb

    ReplyDelete
  2. Ekt arthritus al vir jare en my regter knieg swel geweldig op.. Soek juis goeie iets om te gebruik wat werk

    ReplyDelete
    Replies
    1. My knie is so seer ek kan nie daaraan vat nie

      Delete
  3. Ek sit met alby my knie baie pynlik ek kan nie saans slaap nie soggens as ek opstaan is my knie en regter voet onder dit pyn tot in my murg so seer is dit

    ReplyDelete
  4. Wat kan ek gebruik. Vir knie pyn.kan jy help

    ReplyDelete
    Replies
    1. SAL ARCOKSIA 90MG HELP V PYN IN KNIEG EN SWELLING

      Delete
  5. SAL ARCOKSIA HELP VIR PYN IN KNIEG WAT SWEL EN ONGEMAKLIK MAAK OM TE LOOP..

    ReplyDelete
  6. Ek sit ook met linkerknie wat erg pyn ek loop hinkepink

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous29/3/22 06:28

      Op die knie self? Onder? Langs die kant?

      Delete
  7. Anonymous5/6/22 21:29

    Wat kan drink knieg erg hou uit slp uor

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous10/8/22 13:53

      As daar fisiologies fout is is daar nie iets wat jy kan drink wat dit gaan regmaak nie. Jy kan wel pynmedikasie neem om dit te verlig. Rus is die enigste ding wat gaan help, maar ook net as dit 'n ligte besering is.

      Delete