Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



25.7.11

Massering vir lae rug

’n Studie wat die maand gepubliseer is in die Annals of Internal Medicine het bevind dat masseringsterapie help vir probleme met die lae rug. Die studie verwys spesifiek na die “Swedish massage”.

Die masserings help die pasiënt om beter te funksioneer.

2 comments :

  1. More almal, ek wil graag hoor wat kan help. Ek is nie seker of dit die geval kan wees dat ek met my rug pyn kry nie. Ons was in 'n ongeluk gewees so 5jaar terug. Het seker amper 'n jaar of so terug eers begin. Net so links van my rug-graat maar in my lae rug pyn dit vreeslik dat ek sukkel om te buk as ek byvoorbeeld iets wil optel of huisskoon maak. Wanneer ek wel afgebuk kry soos bv. om die bad skoon te maak en ek kom dan op dan voel dit of iets vas knyp daar waar dit pyn of dit is in my ruggraat dit voel of iets vasknyp. Dan moet ek eers so half gebuk staan tot die vas geknyp weg gaan voor ek opkom. Die pyn en goed gebeur baie min. Maar wanneer dit wel gebeur is die baie seer.

    ReplyDelete
  2. Anonymous21/9/11 10:58

    Ek sou beslis 'n dokter gaan sien. Klink nie normaal nie.

    ReplyDelete