Marita Muller skryf:
"My seuntie, 5 jaar het `n abses in sy mond. `n Etter depper het gewys hy het die volgende gekweek: raoulultella ornitholytica. Ek wil graag weet wat dit is en waar hy dit kon gekry het."
Bedoel jy nie dalk Raoultella Ornitholytica nie? Raoultella Ornitholytica is redelik ongewone bakterieë wat met die asemhalingstelsel verbind word. So die beste persoon om te raadpleeg is jou dokter of 'n spesialis.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

My man het 'n swam in sy mond en hy kan nie eet nie, want sy mond is vol sere HELP asb met raad
ReplyDelete