Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



13.12.22

Rugpyn

Rugpyn is 'n baie algemene kwaal.

Die algemeenste oorsake is 'n swak liggaamshouding en verkeerde beweging.

Dit is nie maklik om die oorsake van rugpyn te bepaal nie. Dit word aanbeveel dat persone met rugpyn 'n spesialis raadpleeg indien hul dokter nie die probleem gou opspoor nie.

14 comments :

  1. Maudie Welken28/9/10 12:29

    Ek wil graag weet. Ek het 'n pyn in my lies wat in my been af gaan. Die pyn gaan ook in my buik in langs my heupbeen. Wat kan fout wees?

    ReplyDelete
  2. Dit wil so al klink asof jy 'n probleem met jou rug kan hê. Die siaticasenuwee loop daarlangs, en drukking daarop veroorsaak pyn in die lies en heup wat dan in die been afgaan. Die beste is om die dokter te gaan sien sodat hy x-strale kan neem om te kyk of dit die probleem is.

    ReplyDelete
  3. Ek het 'n jaar terug 'n baie groot seun in die wêreld gebring. Ek het baie rugpyn verduur tydens my swangerskap. (Hy was baie groot vir my effe klein lyf) Ek is baie kort en het tydens my swangerskap slegs 50kg geweeg. Ek het BAIE gewig opgetel tydens die swangerskap (20kg). Ek sukkel verskriklik met rugpyn. Ek kan nie vir Ruben optel nie, ek sukkel self om te kan slaap! Ek het 'n kantoorwerk, waar 'n mens maar die heeldag op jou stoel sit (wat nie veel help nie) omdat dit net my rugpyn vererger. Die pyn is in my lae rug. Ek wil net weet of dit a.g.v die swangerskap is, en of ek dalk 'n dokter moet gaan sien? Kan my gewigtoename ook 'n rol speel?

    ReplyDelete
  4. Anonymous28/9/10 12:30

    Rugpyn is 'n algemene klagte tydens swangerskap. Dit is gewoonlik die ergste tydens die laaste 4 - 8 weke. Jou gewigstoename speel beslis 'n rol. So ook 'n swak liggaamshouding en dit kan vererger word deur die ligamente wat verswak het tydens die laaste gedeelte van jou swangerskap. Dink daaraan om vir jou 'n ordentlike stoel vir werk aan te skaf. Indien dit nie jou sak pas nie kan jy dalk met jou werkgewer hieroor praat. Jy moet beslis 'n dokter gaan spreek.
    Wat jy kan doen is om te kyk dat jou liggaamshouding korrek is. Indien jy op jou rug lê is dit goed om iets onder jou voete te hê wat jou bene lig.

    ReplyDelete
  5. Elmarie Naude28/9/10 12:31

    My man sukkel nou al vir jare met rugpyn. ons het hom na al wat 'n dr toe is gevat en die laaste dr het bevestig dat sy heel onderste kussingtjie baie verweer het. Die enigste alternatief is dat hy 'n rugoperasie moet kry. Ons is baie bang want hy is nou maar skaar 32 jaar oud. Sy spiere gaan in 'n spasa in as die kussingtie beweeg. Hoe kan ons sy pyn bietjie verlig?

    ReplyDelete
  6. Anonymous28/9/10 12:32

    Wat julle moet doen is om vir die operasie te gaan. Daar is niks om voor bang te wees nie en hy gaan heel moontlik soos 'n nuwe mens voel. 'n Kundige persoon het julle met goeie raad bedien, gebruik dit.

    ReplyDelete
  7. Anonymous29/1/11 19:43

    ons was 4 jaar gelede in `n baie lelike motor ongeluk, my man het rug pyn gehad vanaf daardie tyd, deesdae is dit so erg dat sy vinger punte dood gaan, en beeinvloed ons seks lewe vreeslik, operasie kos vreeslik en kan nie medies bekostig

    ReplyDelete
  8. Anonymous8/2/11 10:24

    Julle sal gewoon ’n plan moet maak om jou man vir ’n operasie te stuur as dit is wat sy probleem gaan oplos. Intussen kan julle hierdie webwerf besoek vir raad met die sekslewe http://seks101.blogspot.com/2009/02/seer-rug.html

    ReplyDelete
  9. Davida de Wet21/11/11 10:16

    Ek kry sulke knoppe op my haakskeen senings net bokant my hakskeen en dis baie seer ek kan partykeer nie my voet plat maak nie.

    Ek het lae rugprobleme en kry baie spasmas in my spiere, al my onderste werwels het geen kussingkies tussenin nie en die senuwees druk vas tussen my werwels.
    Wat kan die knoppe op die senings veroorsaak en hoe kan ek dit behandel.

    Baie dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/8/12 10:23

      Die oorsaak van sulke knoppe moet deur 'n spesialis gediagnoseer word. Daarna kan behandeling aanbeveel word. Intussen kan jy daai area probeer strek om verdere knoppe te voorkom.

      Delete
  10. Ek her lae rug pyn....met steek pyne in my regter kant se sy

    ReplyDelete
  11. Anonymous1/9/17 11:41

    my lae rug pyn al vir 2 weke aan een en ek kry erg spier same trekkings in my benne en hande ek drink sout pille maar krampe en pyn bly. Ek is 23 jaar oud

    ReplyDelete
  12. my rug pyn nie net die werwels in my rugbeen dit is verskriklik x kan nie van die bed af opstaan nie my man moet my draai en oplug x kan nie eers my hare borsel niemy rug en nek moet x stil hou my rugstruning is baie pynlik

    ReplyDelete
  13. Ek ervaar die afgelope tyd n lae rugpyn aan my regterkant se heup af in my been en maak my verskriklik lam my regterkant se arm wrd ook lam en dt pyn

    ReplyDelete