Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



12.7.09

Sterilisasie

Sterilisasie is 'n proses waardeur 'n persoon hom, of haar, onvrugbaar laat maak.

55 comments :

  1. Ek is gesteriliseer voor my man oorlede is. Nou wil ek weer trou en ´n kind hê. Wat is die moontlikheid van so ´n swangerskap. Ek trou weer einde September. Ek het geen probleme gedurende my swangerskap gehad nie. Ek het net gevoel ek steriliseer my en ek het nie geweet my man sal sterf nie. Nou het ek iemand ontmoet wat lief is vir my ons albei dien die Here en wil graag ´n kindjie hê.

    ReplyDelete
  2. Suster Barbara Pelser12/7/09 17:52

    Dit hang af van die tipe sterilisasie. Soms word die buise net afgebind en soms word dit deurgesny en omgebind. Met die afbind is dit gewoonlik moontlik om dit om te keer, maar hang af van die toestand van die eierstokke. Die beste is maar om die dokter te gaan sien.
    Sterkte

    ReplyDelete
    Replies
    1. Suster barbara pelser ek wil net graag uitvind as mens geknoop word kan jy geontknoop word 9m weer swanger te raak

      Delete
  3. Wil graag weet van 'n ginekoloog in Kaapstad wat 'n sterilisasie kan omkeer.

    ReplyDelete
  4. Wil graag weet van 'n ginekoloog in Kaapstad wat 'n sterilisasie kan omkeer.

    ReplyDelete
  5. Suster Barbara Pelser12/7/09 17:55

    Jy sal jou huisdokter moet gaan sien, aangesien jy net 'n ginekoloog op verwysing kan sien. Hy / sy sal dan toetse doen en kyk of jou operasie omgekeer kan word.

    ReplyDelete
  6. Suster Barbara Pelser12/7/09 17:56

    Jy sal jou huisdokter moet gaan sien, aangesien jy net 'n ginekoloog op verwysing kan sien. Hy / sy sal dan toetse doen en kyk of jou operasie omgekeer kan word.

    ReplyDelete
  7. Anonymous12/7/09 17:57

    Ek is 13 maande terug met my 3de kind se geboorte gesteriliseer. Is dit moontlik om swanger te raak na 'n sterilisasie want ek het al die tekens. Ek het ook 3 keisers gehad wat gebeur as ek swanger is kan ek 'n 4de keiser kry en is dit moontlik om swanger te raak na ek gesteriliseer is?

    ReplyDelete
  8. Anonymous12/7/09 17:58

    Dit hang af van die tipe sterilisasie wat gedoen is. Met sekere tipes is daar nou en dan 'n glips. 'n Doktersondersoek sal kan bepaal of jy verwag en of jy nog 'n keiser sal kan hanteer.

    ReplyDelete
  9. Anonymous12/7/09 17:59

    Dit hang af van die tipe sterilisasie wat gedoen is. Met sekere tipes is daar nou en dan 'n glips. 'n Doktersondersoek sal kan bepaal of jy verwag en of jy nog 'n keiser sal kan hanteer.

    ReplyDelete
  10. Maranette12/7/09 18:00

    Ek wil net weet hoe lank nadat jy gesteriliseer is kan jy dit probeer regmaak? Na 5 jaar? En as ek nie my sterilisasie kan omkeer nie, is dit moontlik om swanger te raak met bevrugte eiertjies wat ingeplant word soos mense wat glad nie kan kinders kry nie?

    ReplyDelete
  11. Anonymous12/7/09 18:00

    Soos reeds genoem hang dit af van die tipe sterilisasie en moet dit bepaal word deur 'n doktersondersoek. In vitro bevrugting is wel moontlik na sekere tipes sterilisasie. Bespreek die moontlikheid in jou geval met jou dokter.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous30/5/14 19:49

      I ek is gesteriliseer en ek was geknoop ek wil net weet kan daar n moontlikheid wees om weer swanger te raak

      Delete
    2. Anonymous30/4/22 04:38

      Ek is 21jaar gesteriliseer x Wil ng n baba he kn ng een kry

      Delete
    3. Anonymous4/5/22 13:09

      Dit hang af van die tipe sterilisasie. Soms word die buise net afgebind en soms word dit deurgesny en omgebind. Met die afbind is dit gewoonlik moontlik om dit om te keer, maar hang af van die toestand van die eierstokke. Die beste is maar om die dokter te gaan sien.

      Delete
  12. Sonja Coetzer12/7/09 18:01

    Dit is nou 7 maande sedert my sterlisasie en ek het verskriklik baie gewig aangesit (ten minste 10kg). Kan dit as gevolg van die sterlisasie wees? Ek verneem ook graag watter ander nadele 'n sterlisasie inhou? Ek het nog elke maand by gereelde maandstonde van tussen 5 en 7 dae en vloei vreeslik, ek het gehoop dat 'n sterlisasie dit beter sou maak.

    ReplyDelete
  13. Anonymous12/7/09 18:02

    Nee, die ekstra gewig kom van elders. Sterilisasie hou nie juis nadele in nie. Dit verander ook nie sommer jou vloei nie.

    ReplyDelete
  14. Anonymous12/7/09 18:02

    Hoe weet ek of ek gesteriliseer is? Ek het al drie keisersnees gehad, maar nog nie gevra vir 'n sterilisasie nie. Kan daar moontlik 'n fout insluip dat ek gesteriliseer is, sonder dat ek weet. Ek het 3 x baie maklik swanger geraak, maar dit is nou al 14 maande en ek raak net nie weer swanger nie. Nou wonder ek al of ek nie gesteriliseer is nie

    ReplyDelete
  15. Anonymous5/11/09 07:56

    ek was en is op die 2mde spuit ek het swanger geraak en my seuntjie is al amper 3. ek is weer terug op die spuit 3 keer gespuit in 'n 6mnde tydperk maar die laaste spuit in september het nie eers 'n maand gehou nie toe begin ek bloei vir 4 dae lank en ek is nie gewoond daaraan nie want ek het glad nie gebloei nie is daar fout?

    ReplyDelete
  16. Anonymous20/2/10 22:39

    Watter sterilisasie is die beste, ek wil nie weer swanger raak nie. My 2de baba is nou 2 maande.

    ReplyDelete
  17. Anonymous9/3/10 19:15

    Hoe is dit moontlik om n bloedige afskyding te he nadat ek 5jaar al gesterliseer is.( Baarmoeder verwyder ) !!!

    ReplyDelete
  18. Anonymous15/3/10 13:32

    Ek is nou swanger met my derde. Ek het altwee my ander kinders normaal gehad. Ek wil hê die dokter moet my steriliseer na die baba, maar ek is vreeslik bang vir 'n keiser. Is daar nie 'n ander manier wat 'n mens 'n sterlisasie kan doen sonder om te sny nie?

    ReplyDelete
  19. Anonymous20/3/12 08:26

    Dag ek het so 3jaar terug gegaan vir n sterilisasie die een kant het op die sny n apses gemaak en gebras en sebert dien is daar op die sny n duik in ek sukkel verskriklik met die kant en kry baie pyn die kant dit voel soos vuur wat raai u aan moet ek doen

    ReplyDelete
  20. Anonymous12/4/12 15:56

    ek is 7jr gelede gesteriliseer en intussen geskei het nou n wonderlike man en ons wil graag n baba he waar kan ek gaan vir n omkeer sterilisasie operasie is daar nog dokters in suid afrika wat die tipe operasies doen

    ReplyDelete
  21. Anonymous3/7/13 16:47

    Ek is 5jaar gelede gesteriliseer maar dit voel asof iets in my baar beweeg ek is lankal ni meer seksuelaktief nie so ek weet dat ek nie swanger kan wees nie ek het gou begin werk na die sterilisasie en tel daagliks swaar goed op wat is di kanse dat di kraampies dalk los kon gekom het

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous4/7/13 11:25

      Jy het dalk rede om jou dokter te gaan sien.

      Delete
  22. Anonymous4/3/14 21:18

    Ek is 30 en my maag het baie op geswel ek is geknip en gebrand en die nuwe boyfriend is geknip kan jy my raad gee daar op

    ReplyDelete
  23. Anonymous4/3/14 21:21

    Ek is 30 my maag swel erg ek is reg gemaak en my nuwe ou ook kan ek swanger raak na 6 jaar

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous6/5/14 11:34

      Dit is hoogs onwaarskynlik.

      Delete
  24. Anonymous24/6/14 22:31

    Ek is 9jaar terug gesteriliseer ekt n wit afskyding en skielik het my regterkant se eierstok verskriklik begin pyn,wat kan dit wees

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous25/6/14 13:19

      Die kan deur verskeie dinge veroorsaak word, bv infeksie of 'n sist. Dit is beter om 'n kliniek te of dokter te besoek vir 'n behoorlike diagnose.

      Delete
    2. Ek wil graag weet evuleer mens as j gesteriliseer is ek bdoel kry mens dai 5dae wat j op ju vrugbaarste is

      Delete
  25. Middaq
    Ek wil graag hoor my seuntjie ie 2 jaar oud en my buise is geknip ek het nier versaking gehad met my seuntjie en hy is op 33 weke gebore en nou so die laate week piepie ek kort kort kan dit moontlik wees dat ek weer swanger kan wees al is my buise geknip

    ReplyDelete
  26. Anonymous23/1/17 15:33

    hello ek wil net weet ek is geknoop kan ek weer kinders kry ek wil graag nog kinders he en wil weet of ek n fout gemaak het wil hoor ook of j my kan email oor m antwoord ek kon nie baie hier na oe nie asb training3@dynalift.com dankie ek wandeur en ek hoop ek kan so gou hoor baie dankie

    ReplyDelete
  27. Hi ek wil graag weet ek het 5 maande gelede my 3de keiser gehaad en n sreriliesasie wat ek onder die indruk is hulle het geknip nou ervaar ek snaakse geite my maaanstonde is elke maand daar maar die maand het ek dit bjetjie vroer gekry as gewoonlik ek het gehaad en na dit het ek n baie erg donker bruin afskuiding wat soos maandstonde uitkom en soms lyk soos n gesmeerde kaas amper maar bruin na die afskuiding elke dag kry ek bloedirigheid en saans gaan dit weg wat kan foud wees ek het n swangerskap toets gedoen en diy was negatief na n uur en n hakf toe ek weer kyk was daar n positiewe lyn maar ni so dun sood die negatiewe lyn ni en baie lig ek is baie bang

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous5/2/18 11:49

      Sterilisasie verander nie sommer jou maandstonde nie, maar dit is moontlik. Die beste raad is om by 'n kliniek of dokter te gaan vir 'n ondersoek.

      Delete
  28. Hey julle ek het so 3maande terug my 3 keiser gehad en hulle het gese hulle knip brand en bind terug my buise. Ek het net n week na my seuntjie gebore is gevloei en nog nie weer nie. Ek wil net weet kan dit ñormaal wees dat dit net weg gaan of moet ek eerder met my dr praat dankie julle

    ReplyDelete
  29. Anonymous6/2/18 10:47

    Ek dink jy moet nog 'n rukkie wag en jou liggaam kans gee om te herstel. As jy dan nog bekommerd is kan jy 'n dokter gaan sien.

    ReplyDelete
  30. My dogter het 6 dae terug n sterlesasie gehaat nou het sy n brand pyn in haar maag wat kan dit wees

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous16/3/18 14:46

      Dit is waarskynlik die deurgesnyde senuwees wat weer heg en gesond probeer word. Sy kan eksperimenteer met koue en warm kompresse om die pyn te probeer verlig. Dit behoort oor twee weke amper normaal te wees.

      Delete
  31. Anonymous19/3/18 19:23

    hi ek wil graag weet ek n my kerel wil baie graag n baba hê maar hy het n Vasectomy sterilisasie ondergaan
    Is daar n moontlikheid dat os n baba kan hê??

    ReplyDelete
  32. Anonymous19/3/18 19:25

    Hi ek wil net weet my kerel het n Vasectomy sterilisasie ondergaan en os wil baie graag n baba saam hê
    Is daar n moontlikheid dat os n baba kan hê??

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/3/18 11:19

      Moderne mikro-chirurgiese tegnieke maak dit deesdae makliker om ’n vasektomie om te keer.

      Delete
  33. Goeie dag ek wil net graag uitvind ek is 8 jaar terug na my laaste seuntjie se geboorte na n kaizer snit gekoop weens ons n9g nie reg was vir nog n swangerskap nie maar ons is nou weer gereed davoor so ek wou weet of daar n way is wat ek geontnoop kan word en hoe gaan ek te werk met dit sal julle my asb asap kan laat weet bja dankie

    ReplyDelete
  34. Goeie dag wil net graag uitvind as ek geknoop is kan ek geontknoop word om weer swanger te raak

    ReplyDelete
  35. Ek is geknoop Wil weet of Ek dalk weer ontknoop Kan word het i nuwe man in my lewe en hoe doen Ek Dori

    ReplyDelete
  36. Anonymous18/1/20 23:18

    Kan mens n buis swangerskap he na jy ge steriliseer is ek weet hulle het my buise ge knip

    ReplyDelete
  37. Anonymous7/4/20 12:32

    Hi Ek het 15 dae terug my buise laat knip,geen komplikasies nie maar reg rondom die sny is dit hard en ongemaklik, moet dit so wees, daar is ook geen teken van infeksie nie

    ReplyDelete
  38. Goeie dag hulle het my 8 jaar trug n btl gegee weni wat hul gedoen het ni maar nou ek 4 dae laat en toetse wys 1 helder en een bja vlou strepie kan dt moontlik wees dat dt waar is asb enige iemand vra mooi

    ReplyDelete
  39. Hi Kan x swanger raak Na my 3de Keisersny of nie

    ReplyDelete
  40. Anonymous15/1/21 13:00

    Goeie dag ek ht 11jaar n keiser gehad,my prbleem is ek en my man wat ek mee getroud is sukkel nou al 5jaar om swanger te raak kan daar fout wees?

    ReplyDelete
  41. Ek is in 2014 gesterliseer en wil baie Graag n baba he my ouderdom is 37 Jaar wat Moet Ek doen

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous4/5/22 13:08

      Dit hang af van die tipe sterilisasie. Soms word die buise net afgebind en soms word dit deurgesny en omgebind. Met die afbind is dit gewoonlik moontlik om dit om te keer, maar hang af van die toestand van die eierstokke. Die beste is maar om die dokter te gaan sien.

      Delete
  42. Hallo ek is 34jr en is op 2015 gesterilisasie nou will ek net weet way is die moontlik dat ek weer swanger kan raak

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dit hang af van hoe jy gesterlliseer is.

      Delete