Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



1.7.09

Ovulasie

Ovulasie is die proses waar die eisel uit die eierstok beweeg.

50 comments :

  1. Lynnette1/7/09 08:47

    WANNEER WEET EK WANNEeR EK OVULEER? EK WEET JY TEL VAN EERSTE DAG VAN SIKLUS TOT DAG 10 MAAR EK WEET NIE WANNEER EK OVULEER NIE. WAT IS DIE TEKENS VAN OVULASIE?

    ReplyDelete
  2. Anonymous1/7/09 08:47

    Ovulasie is die uitkom van 'n eisel uit die eierstok. Dit gebeur ongeveer op dag 14 nadat jy begin menstrueer. Hou noukeurig boek van jou maandstonde en let op die duur daarvan. Indien jou siklus presies 28 duur begin ovuleer jy heel waarskynlik op dag 14 nadat jy begin menstrueer. Indien jou siklus varieer moet jy 18 dae afrek van jou kortste siklus. Die totaal tel jy by wanneer jy weer menstrueer en dis waarskynlik die dag waarop jy ovuleer. Die stelsel is nie perfek nie, maar jy kan dit probeer.
    Let ook op die vaginale afskeiding. Wanneer jy ovuleer is die afskeiding normaalweg soos rou eierwit. Wanneer jy klaar ovuleer het is die afskeiding meer melkerig.
    Hou ook jou liggaamstemperatuur dop en wanneer dit effens styg en stabiel bly vir twee tot drie dae ovuleer jy. Jy sal waarskynlik dit oor 'n sekere tydperk moet doen om 'n patroon te vind.
    Daar is ook deesdae ovulasiepakette waarmee jy jou tydperk van ovulasie kan opspoor.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous27/5/14 15:43

      Okay wat as jy 21 dae uitmekaar menstrueer hoeveel dae moet ek aantel van my dag een se siklus af?

      Delete
    2. Anonymous27/5/14 16:14

      Ek sou dink om en by 8.

      Delete
  3. Ons wil graag probeer om ons eerste kind te hê, ek is 23 en my man is 25 jaar oud. Die hele storie is baie nuut vir ons, ons wil graag weet wanneer is die regte tyd om te probeer wanneer ovuleer ek? Hoe bepaal 'n mens dit? Asb sal u die inligting vir ons kan gee?

    ReplyDelete
  4. Marthie van Zyl1/7/09 08:49

    Jou ginekoloog sal vir jou baie meer inligting kan gee as ek, maar ek kan jou verseker dat jy ovuleer tussen dag 14 en 17 van jou siklus, jy begin tel by die dag waarop jy begin, dag een, dag 14 moet jy probeer om so veel moontlik seks te hê tot en met dag 17, natuurlik kan jy enige dag van die 28dae siklus swanger raak, maar dag 14 tot 17 het jy net 'n beter kans.
    Hoop julle is sommer gou gelukkig.

    ReplyDelete
  5. Annelise Weyer1/7/09 08:49

    Ek is nou ' jaar op Marvelon 150/30. Ek het te veel manlike hormone en ek ovuleer nie. Die maand van Mei het ek begin menstrueer maar is nou al 8 dae aanmekaar wat ek menstrueer. Ek weet nie of dit dalk kan wees dat ek 'n paar dae vergeet het op my pil te drink nie. Ek het nogal klonterig gevloei.

    ReplyDelete
  6. Anonymous1/7/09 08:50

    Weet jy wat veroorsaak dat jy te veel manlike hormone produseer? Indien nie, moet jy gaan vir toetse. Ongelukkig is jou simptome nie ongewoon vir 'n vrou met te veel manlike hormone nie. In sekere gevalle kan dit suksesvol behandel word. 'n Endokrinoloog sal jou hiermee kan help.

    ReplyDelete
  7. Anonymous1/7/09 08:50

    Ek wil graag weet hoe werk die ovaluasie siklus, ek wil graag n dogtertjie he, wil net weet wanneer is die beste kanse vir n dogtertjie.

    ReplyDelete
  8. Anonymous25/7/09 23:28

    Daar is geen "beter" tyd om dogter of seuntjie te kry nie. Jy moet maar vat wat jy kry! maar albei is baie oulik!
    Dit help nie om soveel seks moontlik te he,na dag 14 nie, elke 2 de dag werk goed...die sperms moet eers bietjie "volwasse" raak.

    ReplyDelete
  9. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  10. Hi almal my naan is Jaun-Mari
    Ek bly in Rustenburg ek wil jul n vrag vra
    ek weet nie meer waar om te gaan of wie te vra nie
    ek en my verloofte is nou al amper 3jaar saam en ons proebeur nou vir n baba maar as ons gemeenskap het dan se hy dit is seer as ons gemeenskap het.
    ek weet nie meer wat om te doen nie kan een van jul my daalk help met n andwoord

    my e-mail is jaunmaribotes18@gmail.com

    ek sal dit wardeur

    ReplyDelete
  11. Hi almal my naan is Jaun-Mari
    Ek bly in Rustenburg ek wil jul n vrag vra
    ek weet nie meer waar om te gaan of wie te vra nie
    ek en my verloofte is nou al amper 3jaar saam en ons proebeur nou vir n baba maar as ons gemeenskap het dan se hy dit is seer as ons gemeenskap het.
    ek weet nie meer wat om te doen nie kan een van jul my daalk help met n andwoord

    my e-mail is jaunmaribotes18@gmail.com

    ek sal dit wardeur

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous12/5/14 19:16

      Hi Jaun-mari dieselfde gebeur wanneer ek en my verloofde seks het dan se hy dus soos n brand gevoel is daar iets vout? Help asb!

      Delete
    2. Anonymous15/5/14 12:38

      Ek dink jou verloofde moet sy problem met 'n dokter bespreek.

      Delete
  12. Anonymous10/8/09 11:48

    HELLO DAAR

    EK WIL NET GRAAG WEET EK SUKKEL AL VIR TWEE JAAR OM SWANGER TE WORD EK WAS VIR 3JR OP DIE INSPUITING, EN NOU TWEE JAAR AF EK WAS AL BY DIE GYNIE HY HET VIR MY HORMOON PILLE GEGEE EN HET MY OP VOORBEHOED PILLE GESIT VIR 6MAANDE NA DIE 6DE MAAND HET EK NIE WEER SIEK GEWORD NIE, EK WORD OOK NIE ELKE MAAND SIEK NIE EN EK HET GEKYK OF EK ELKE 28 DAE SIEK WORD MAAR EK DOEN NIE, AI TOG KAN JY DALK VIR MY RAAK GEE, EK HET OOK GEEN IDEE HOE WERK DIE OVULERING NIE.

    DANKIE

    ReplyDelete
  13. Anonymous11/8/09 12:12

    Hallo ek wil net weet is dit moontlik om swanger te raak as jy mestrueer en omgang het?en ovuleer jy net 14de dae na jou menstruasie?

    ReplyDelete
  14. Jaqueline van der walt20/9/09 15:43

    Ek is 32 jarige vrou ek wil graag swanger raak en ek wil net weet wanneer is die beste om te probeer swanger raak? ander se 7 dae en 7 dae voor jou menstruasies ander se 2 daa nadat jy opgehou het. wanneer ovuleer 'n vrou ander se 11-14 dae van jou menstruasie so ek weet nie meer nie ek het die 28 July 2009 beginne menstrueer wanner sal die beste wees om te probeer swanger raak? ek voel so dom om sulke vrae te vra ek het dit beleef 14 jaar terug so ek kan nie meer onthou nie. Baie dankie

    ReplyDelete
  15. Anonymous30/9/09 11:17

    Ek en my man het vir 5 maande gesukkel om swanger te raak. Ek het besluit om 'n gynie te besoek wat Stamino grow tablette aanbeveel het (4 tablette per persoon 3 ure voor jy gaan slaap). Sy het ook genoem dat ons van dag 12 tot dag 18 een keer per dag (nie meer nie om die spermtelling op te bou) intiem te verkeer. Binne 'n maand was ons swanger. Ons het wel 'n miskraam gehad waar ek die baba tot 11 weke gedra het maar die baba al op 8 weke en 5 dae op gehou groei het - al het ek geen teken van 'n miskraam gehad nie. Ons het nou ons 3 maande na die miskraag gewag en gaan weer vir 'n baba probeer.

    ReplyDelete
  16. rosemaree25/5/10 16:10

    Middag ek sien almal sukkel so,ek het ook gesukkel vir 12 jaar. Gaan dr. toe laat hul eers jou man se telling kyk dit moet 14 en hoer wees. laat kyk na jou tubes dit kan ook n oorsaak wees dat jy nie verwagtend raak nie. Ek en my man het albei op folien suur pille gegaan elke dag,vroue gebruik dit as hul verwagtend is vir die baba. Maar ek het gelees dis eintlik baie goed vir jou saad telling ook. Ons was so 4 maande albei op die pille nadat n dr. vir ons gese het daar is geen manier dat ek swanger sal raak nie. My man het n baie lae telling gehad en nie eers 5 inplantings het gewerk nie. Maar vandag kyk ek daai selfde dr. in die oe met n glimlag as ek my kleinding dr. toe moet vat. Hy is 18maande oud. Aanhouer wen en moet nooit op gee nie. Ons het als probeer. En op die einde van die dag is ek geseen. Beste tyd om swanger te raak is op die 14de dag van dat jy siek geraak het. Dit is dan al dag in die maand wat jy eiertjies het en kan swanger raak. Moet daarna geen warm bad vat of swaar goed skyf nie. Vermy trappe klim en swaar was goed op hang. Goedjies wat ek net begin doen het en nooit spyt is oor nie. enige iemand wat meer wil weet kan my email op: rosemearee.gerber6@gmail.com wat het jul om te verloor. Niks dit het vir my gewerk dit kan vir jou ook. Ek ken die verlange om n kind te he. Dis die ergste ding op aarde. STERKTE

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi daar rose is daardie epos adres van jou korrek? Ek het probeer kontak maar ek kom nie deur nie. Dankie vir eers.

      Delete
  17. Anonymous2/10/10 11:09

    Ek wil graag weet, hoeveel foliensuur is nodig, en is dit skadelik as mens te veel inkry. Ek drink 'n multivitamien met foliensuur in, maar weet nie of dit genoeg is nie. Ek is amper 33jaar oud en weet foliensuur is baie belangrik vir die voorkoming van geboorte defekte en help met die vrugbaarheid ook. Ons gaan probeer vir 'n baba en wil net alles moontlik doen om dit 'n werklikheid te maak.

    ReplyDelete
  18. Anonymous24/2/11 11:02

    Help asb! Ekt raad nodig!! Ons wil probeer swanger raak maar to be honest, eks heeltemal clueless met als! My siklus op die oomblik is 26 dae uit mekaar, wanneer sal my ovulasie dan plaasvind? Ek was by die so called family planning kliniek en ja, ek is meer af gejak as wat daar vir my raad gegee is. Hoop julle kan my help

    ReplyDelete
  19. Anonymous24/2/11 11:03

    Kyk die 2de kommentaar hierbo, dit verduidelik die proses mooi.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous8/2/12 20:45

      Hallo ek het hulp nodig net na ek gemunestreer het so paar dae na die tyd het ek bloed uitgeskei maar net min en toe opgehou nou dink ek ek is laat met my period wat kan gebeur het ek is bekomerd. Ek het geen seks gehad met mans nie

      Delete
  20. Anonymous1/1/12 19:44

    ek wil graag weet of ek `n kans staan om swanger te raak nadat ek vir `n tyd op die pethedine inspuiting was eens migrain hoofpyne.

    ReplyDelete
  21. Anonymous5/1/12 15:23

    RAADOP
    Hi ek wonder of iemand my sal kan help dis amper 3 jaar wat ek en my kerel onbeskermde seks het en steeds gebeur daar niks ek gebruik ook geen voorbehoed middels nie ek het geen kinders van my eie nie ek wil graag kinders he en het dringend advies nodig ek het n skraap gehad en ook n papsmeer maar steeds niks kan iemand my dalk help met advies????

    ReplyDelete
  22. Anonymous24/3/12 18:50

    hey almal...
    is daar iets vout met my as my verloofte vir my se as ons dit doen dat dit vir hom voel as of hy teen iets vas druk... is daar dalk 'n probleem met my of oor dryf hy net want ek voel dit nie en dit maak my nie seer nie en dit maak hom ook nie seer nie hy se net dit voel of iets hom stop....

    ReplyDelete
  23. Anonymous2/5/12 21:36

    Hi ons probeer vir 'n baba al ses jaar ek voel raad op ek het die maand geen ovulasie gehad nie watse boere raad kan jul vir my gee? ons het feb gegaan vir 'n labroskopie en my menstruasie was elke maand asb help?

    ReplyDelete
  24. Anonymous31/5/12 13:28

    Halo. Ek wil weet of ek kan swanger raak 6 dae voor my menstruasie en ons het elke 2de dag onbeskermde seks gehad tot I dag voor my menstruasie?

    ReplyDelete
  25. Kan n vrou swanger word gedurende mensdruasie?? Ek en my man het onbeskermde sex gehad terwyl ek op my tyd was en ek wil graag weet of ek swanger kan word?

    ReplyDelete
  26. Hai ek was 3 jaar op di 2 mande inspyting en ek is van dit af vanaf di 10maand lasjar 2012!!ek wil graag swanger word!!ekt gehoor swart liquorice maak n vrou ook bja vrugbaar is dit waar????as ni soo ni wat kan ek en m verloofde eet of gebryk wat ons kan help verwag my vrugbaar maak en sy selle op te bou ASB help :~(

    ReplyDelete
  27. Anonymous19/5/13 12:11

    Hi my naam is Annelize ek will net graag its uit find
    Ek het my mensdruasie die week gehaat end will net
    Graag west wanheer is dit die regte tyd om swanger
    Te raak asb as daar iemand is wat vir my man raad gee

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous21/5/13 08:16

      Hallo Annelize,
      Die beste tyd is 5 dae voor jy begin ovuleer en die dag van ovulasie.

      Delete
  28. Anonymous18/2/14 14:23

    Goeie dag, ek het 'n tiener seun en nou 2 jaar terug 2ling seuns. Wil so graag swanger raak met 'n dogtertjie. Wat gemaak???

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous18/2/14 14:48

      Daar is geen resep nie.

      Delete
  29. Hai ek het noiit gemenstrieer totdar ek n dr gaan sien het en moes toe 2weke seker pille gedrink het en toe op voorbehoed pille gegaan het en kan nie sonder dit menstrieer want ek het meer manlike hormone as vroulike hormone,ek het dt gelos en weer begin drink om te begin want ek soek graag n baba eendag,gaan dit moontlik wees om swanger tr kan word of glad nie???

    ReplyDelete
    Replies
    1. As jy eierselle afskei, is daar 'n moontlikheid dat jy kan swanger raak.

      Delete
  30. Anonymous20/7/16 16:27

    Sal aanbeveel dat sy by 'n dokter kom.

    ReplyDelete
  31. Anonymous8/9/16 07:23

    Hey. Wonder of julle kan help ek is 24 wil graag swanger raak. Ek is so 2mande af van depo provera inspuiting af ekt nou ees bebin bloei en dit was 8 dae ekt die 29ste August begin en die 5de opgehou ek en my ou het seker elke dag sex kan ek nou al swanger raak en waneer is my tyd reg om swanger te word help asb

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous8/9/16 08:00

      Dit is nie onmoontlik nie. Wees rustig en laat jou liggaam toe om in die normale siklus te kom. Die beste tyd om swanger te raak is gewoonlik so 14 dae nadat jy laas begin menstrueer het, byvoorbeeld om en by 12 September sal jou volgende beste tyd wees.

      Delete
  32. Anonymous6/10/16 10:33

    ek ovuleer nie - wat kan ek doen of drink om te ovuleer

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous6/10/16 13:17

      Weet jy wat die oorsaak is? Indien nie, moet jy eers 'n dokter gaan sien.

      Delete
  33. Anonymous20/1/17 07:40

    Ek wil graag weet ek het intieme omgang gehad 2 dae na my menustruasie wat isbdie moontlikheid dt ek kan swanger raak en hoe kan ek dit voorkom as ek sou swanger raak.

    ReplyDelete
  34. Goeiedag, ek is nou al vir 13jr op die inspuiting. Ek is nie van plan om vir my volgende inspuiting op 3 Julie te gaan nie; ek is nou al byna 2 weke op folien suur pilletjies. Ek het natuurlik nooit my maanstonde gekry nie maar wel so nou en dan vir 'n paar dae. Ek het verlede woensdag my laaste bietjie bloeding gehad na 'n paar dae van afskeiding... voor dit het ek vir weke 'n gelerige reuklose afskeiding gehad waarvoor ek medikasie gebruik het. Ek wil nou graag swanger word maar is nie seker hoe lank dit sal vat voor ek weer sal kan ovuleer nie. Ek wil nie nou op enige vorm van voorbehoed gaan nie want ek word nou 37 en wil nie meer langer wag nie. Enige raad asb?

    ReplyDelete
  35. Anonymous11/5/22 19:08

    Goeie naand wil net go raad he, ek die 8 April my siklus gehaat my siklus net 4 dae lank.oo dag 13,14,15,16,17 April het ek ongang gehaat met my ou, ek moes my siklus die 6Mei gehaat het , alhowell ek bloeding gehaat het maar nie baie nie en was net een dag. Is daar n moonlikehead dat ek kan swanger wees? Ek het van oggend n toets gevat maar is negative. Of is dit nog ye vroeg.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous12/5/22 10:22

      Klink nie of jy swanger is nie.

      Delete
    2. Anonymous7/6/23 11:14

      Goeie more wil net raad he eke was vir n jaar op die 3 maande spuit gewees het hom laas jaar gelos 2022 ek moes treug gegaan het die 1 ste november maar het nooit toe gegaan ni ek is al 8 maande van hom af en sukkel om my tyd te kry ons wil graag probeer vir n bonnel liefde wil net weet wat rke kan dn

      Delete
  36. Goeie more wil net weet wat dit kan wees ek was vir n jaar op die 3 maande spiut ek hom gelos laas jaar 2022 ek moes die 1 ste november treug gegaan het vir my spiut maar het nooit treug gegaan vir hom nie tot nou het ek nog nie my tyd gekry ni dit het wel nou die laaste 2 maande so bietjie begin maar nie soos altyd gebloei nie ek en my ou wil graag probeer vir n klein liefde wil net weet wat kan ek dn en wanner sal ek my tyd treug gekry dis al 8 maamde wat ek van spiut af is

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous7/6/23 13:15

      Hi, Dit neem normaalweg so 8 tot 10 maande vir die depo provera inspuiting om uit te werk. Op die stadium moet julle net rustig en geduldig wees. :-)

      Delete